03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ereik? Dit is alleen maar nodig dat julle julself vorm tot liefde, waartoe

julle mense ook die krag verskaf word, wanneer julle dit ernstig wil en

Jesus om Sy bystand vra.

Slegs weinig word van julle gevra, maar onmeetlik baie word julle gebied

en tog strewe weinig mense na die graad, wat julle ‘n lewe in die hoogste

geluksaligheid oplewer. Julle moet kinders van God word, vol liefde verlang

na die Vader, julle moet julle aan Hom in Sy Oerwese aanpas, d.w.s. netso

tot liefde word. Julle wese word egter nog baie oorheers deur eieliefde en

julle dink alleen aan die aardse lewe, maar nie aan die lewe na die dood

nie. Julle vra julle nie af, waarom julle op aarde is nie, julle probeer die

bedoeling daarvan nie te deurgrond nie, veeleer beskou julle die lewe as

doel opsigself, terwyl dit tog alleen maar die middel tot die doel is. En

daarom laat julle die tyd op aarde onbenut verby gaan, julle gebruik julle

lewenskrag verkeerd, d.w.s. alleen vir die bereiking van aardse goedere,

wat verganklik is. Aan julle lewe na die dood, aan die onvergankelikheid

van julle siele dink julle egter nie en julle sal dit eens bitter berou as julle

insien dat julle vir goed iets verloor het, wat julle maklik kon verkry het.

Maar God let op julle wil, Hy oorreed of dwing julle nie, maar Hy waarsku

en vermaan julle ononderbroke, Hy stuur bodes op julle weg wat julle Sy

Wil moet verkondig, Hy tree julself tegemoet in die vorm van lyding en

nood en toon julle die verganklikheid van die aardse. Hy laat geen middel

onbeproef om julle tot insig te bring nie, maar Hy laat julle ook steeds die

vryheid om self te besluit. En daarom sal julle julself aan Hom moet

verantwoord, want julle sou julle doel kon bereik, as julle, julle wil reg sou

gebruik. Amen

Aardse nood moet lei tot kontak met God

5491 20 September 1952

Alles op aarde word gegee vir julle vervolmaking. Julle kan in elke situasie

groei, maar julle kan ook hardnekkig en met bitterheid in julle ontwikkeling

agteruitgaan omdat julle ‘n vrye wil het, wat nooit deur uiterlike invloede

gedwing kan word om ‘n spesifieke houding aan te neem nie. Julle moet uit

die diepte van julle hart wil groei, dan sal alles julle ook dien om volmaak

te word. Want dan sal julle deur God se wil gegryp word om lief te hê, wat

altyd geleendhede skep vir julle om julself te vorm en waaraan julle slegs

julself moet gee om opgehef te word. Julle word almal ‘n mate van guns

gegee; hoe kan julle enigsins terugval of faal in julle geestelike

ontwikkeling as julle van hierdie guns gebruik maak? Want die seën is ‘n

betroubare effektiewe middel van hulp, dit is ‘n spesiale soort hulp wat

slegs na omhoog lei, want wat julle deur die liefde van God aangebied word

lei ook na Hom.

Goddelike geskenke van guns bevat uitsonderlike krag en moet daarom nie

afgewys word nie. Daarom moet alle aardse teëspoed ook as ‘n seën

129

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!