03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

geestesvonk in julle en wie in die liefde leef begryp ook die bedoeling van

wat Ek hom openbaar.

My wil om vorm te gee was baie groot en My krag was onuitputlik en Ek

vind My vreugde in die verwerkliking van My gedagtes en planne en hierdie

geluksaligheid wil Ek weggee en My liefde wil Hom uitstort. Ek wil dat buite

My nog ‘n wese hom verheug oor dit wat My so onuitspreeklik gelukkig

maak. Ek voel My alleen wees as ‘n tekort wat Ek te alle tye kon ophef as

Ek wil. En Ek wil Myself vind in ‘n wese wat met My ten nouste verbind sou

wees en wat Ek as ‘n spieëlbeeld van Myself, as My ewebeeld wil vorm, om

die wese onbegrensde geluksalighede te berei en so ook My saligheid te

verhoog. Ek wil so’n wese skep en hierdie wil was voldoende, want My wil is

krag en werk steeds in liefde en wysheid.

Die wese uit My voortgekom was wel My ewebeeld maar kon My nie sien

nie, want as dit moontlik gewees het sou hy vergaan van saligheid, omdat

geen wese My aanblik kan verdra nie.

Want alle wesens, ook die volmaakste beeld van Myself het voortgekom

deur die krag van My liefde, terwyl Ek die liefdeskrag Self is en in

onvergelyklike krag alles in glans oortref. Daarom was Ek vir die deur My

geskape wese ook nie te aanskou nie, maar Ek het vir My in die wese ‘n

opnamevat geskape waarin die krag van My liefde onafgebroke kon

binnestroom. ‘n Wese wat dus ook My wil tot skep, My mag, My wysheid en

My liefde in oormaat van My ontvang deur die konstante binnestroom van

die krag uit My. Hy kon dus nou dieselfde saligheid ondervind, hy kon sy

krag weggee na sy wil, hy kon skeppend werksaam wees tot sy eie vreugde

en sy saligheid geleidelik verhoog omdat My krag die wese daartoe in staat

stel. En Ek genoë het met sy geluk.

En nou kom uit die wese tallose gelyke wesens voort. Hulle was almal

kinders van My liefde en staan in helder lig en hoogste volmaaktheid. Want

vanuit die deur My geskape ewebeeld van Myself en deur My oneindige

liefde kon altyd alleen maar die volmaakte voortkom, omdat beide ons wil

gelyk was en beide ons liefde in hierdie geskape wesens voortkom en daar

gevolglik ook niks onvolmaaks bestaan solank My liefde en My wil aan die

werk was deur die eersgeskape wese. Dit was ‘n vreugdevolle geestewêreld

van oergeskape geeste in groot getalle. Die krag uit My stroom onbeperk

toe tot die wese wat Ek vir My uitverkies het om draer te wees van lig en

krag.

Die wese self was meer as gelukkig, maar Ek wil ook hierdie geluksaligheid

nog verhoog. Ek wil dat hy nie aan My wil gebonde wees nie, maar dat hy

uit eie wil werksaam sou wees en dat die wese dan volmaak sou bly. Want

die wese was, toe het deur My geskape was, tot geen ander wil in staat nie.

Ek wil egter dat hy vry as heer en meester kon handel, omdat dit die

kenmerk is van ‘n goddelike wese en dat die liefde in hom so magtig is dat

dit beslissend is vir ‘n met My gelykgerigte wil. Hierdie liefde wil Ek van My

eersgeskape wese ontvang, wat die wese dan ook tegelykertyd die hoogste

160

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!