03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Solank die geestelike dus onder die wet van "jy moet" gebuk gaan bestaan

My skeppende werk uit die skepping van die aarde as ontwikkelings plek vir

die so diep gevalle geestelike wat daarin ‘n volwassenheid sou kan ontvang

wat die gebonde geestelike die vrye wil terug sou gee, wat dit eens

misbruik het.

Nou moes daar natuurlik ook ‘n uiterlike vorm geskape word vir die

volwasse geestelike, sodat hulle in hierdie vorm hul vrye wil weer kan

toets. En die skeppingswerk was die mens, wat hom van alle voorige

skeppings in sovere onderskei dat hy naas die vrye wil ook met verstand en

rede begaafd was. Met ‘n denkvermoë, met ‘n ek-bewussyn en in staat om

deur spraak met sy medemens gedagtes kan wissel, omdat daardeur die

samelewing die nodige voorwaardes het om die wil te toets.

Die uiterlike vorm van die mens was reeds in die laaste stadium van die “jy

moet" toestand aanwesig en bestem vir die opneem van tallose volwasse

sielesubstansies. Maar hierdie skepsele handel nog vanuit die "jy moet"

toestand soos die natuurwet dit vereis en daarom was hulle ook nie vir hul

dade verantwoordelik nie. Hulle was maar in beperkte mate bekwaam om

te dink en was ‘n versamelbak vir die in eindelose lang ontwikkelingstyd

volwasse geestelike, maar ook skeppingswerke wat My liefde en wysheid

vir die geestelike gevorm het. Maar as mense te noem was eers die wesens

wat in besit was van ‘n vrye wil, verstand en ’n ek-bewussyn.

En nou eers vind die plan van die vergeesteliking van hierdie skepsele

deurgang en dit vereis dat hierdie wesens, die mense, deur My onderrig

word, dat hulle hul denkvermoë, hul verstand en hul vrye wil moet gebruik

ooreenkomstig My onderrigting. En kragtens hul vrye wil kan hulle nou

werk en lewe op die aarde. Hulle kan hulle tot kinders van God vorm maar

ook geheel teen My leringe en My wil ingaan en daardeur weer in die diepte

sink waaruit hulle omhoog gestyg het.

Ek skep die mens. Ek gee die geestelike wat ‘n bepaalde graad van

volwassenheid beryk het, ‘n uiterlike vorm wat sowel aan My liefde en

wysheid beantwoord asook aan die opdrag wat die mens nou moet vervul.

Die uiterlike vorm word eers ‘n lewend wese toe die geestelike sy verblyf

daarin neem, die samevoeging van ontelbare partikels wat nou as die "siel"

aan die vorm die lewe gee.

Die geestelike is dus die geleidelike werkende krag. Dit was wel gebonde

gedurende die eindelose lang ontwikkelingsgang en daardeur onbekwaam

tot onbelemmerde werksaamheid, maar in die laaste uiterlike vorm, in die

mens, kan hy weer werksaam word. Hy kan sy eie krag weer ontplooi en

hierdie deur die aaneensluiting met My onbeperk vergroot.

My krag staan die eerste mense in volle oorvloed tot beskikking. Hulle was

toegerus op ongewone wyse omdat die proeftyd tydens hul lewe op aarde

hulle daartoe moes bring, dat hulle volledig vergeestelik hul aardse

omhulsel sou aflê en weer as ware kinders na hul Vaderhuis terugkeer. Tog

moet hulle die wilsproef ondergaan wat Ek van alle geskape wesens vereis.

210

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!