03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Want Ek wil kinders uit julle maak wat hulle in liefde aan My, hul Vader

oorgee. Ek wil nie alleen gevrees en geëer word nie, maar van ganser harte

bemin, om julle nou met My eindelose Liefde gelukkig te kan maak. Dit is

die ware kinderlike verhouding, wat Ek wil bereik, omdat dit gedra word

deur liefde tot My.

Toe Ek julle skep, kon Ek julle alleen maar as geskape wesens buite My

plaas, ofskoon Ek julle uitrus met alle gawes in die hoogste mate. Ek kon

julle wel deurstraal met My vurige alles oorweldigende Liefde, maar Ek kon

julle nie dwing om die Liefde aan te neem en My net so te beantwoord nie,

omdat ‘n gedwonge beantwoording van My liefde My nie gelukkig kan

maak, soos die ongedwonge liefde wat My kind My skenk nie. Alleen die

liefde in vrye wil aan My geskenk stem My gelukkig en so'n liefde trag Ek

onophoudelik te wen van My skepsele wat die weg op die aarde gaan, sodat

die liefde hul self onmeetlike saligheid oplewer.

Wel is ook die wesens mateloos gelukkig te noem wat in vrye wil by My

gebly het, toe die groot afval van die oorspronklike geskape geeste plaas

gevind het. Want hulle word voortdurend met My Liefde deurstraal en hulle

is dus ook deurgloeid van liefde. Tog bestaan daar ‘n onderskeid in die

graad van liefde en geluk tussen hulle en My ware kinders, wat egter ook

die wesens nog kan bereik, wanneer hulle eweneens vrywillig die weg gaan

wat ook hulle die kindskap van God laat bereik: die weg oor die aarde met

‘n missie as doel. Dog hulle voel hulle, net soos elke ander mens,

aanvankelik slegs as ‘n skepsel van God en moet eers in vrye wil die

verhouding van 'kind tot Vader' tot stand bring.

Elke mens is egter daartoe in staat en hoef hom maar net aan die Mag oor

te gee wat hy as God en Skepper kan herken, wanneer hy van goeie wil is.

En die oorgawe van die mens aan die Mag het tot gevolg dat die Vader nou

Sy kind vashou en na Hom toe trek. Dan val ook elke skroom, elke vrees

van hom af, dan kom hulle vol vertroue na My en begin van My te hou met

die liefde van ‘n kind wat hom innig verbind voel met Sy Vader, wat hom

egter ook in diepste deemoed aan Hom onderwerp, wat Hom nie wil

bedroef, wat ook na Sy Liefde verlang omdat hulle anders nie gelukkig is

nie.

En dan is al sy denke en strewe alleen maar op My gerig, dan is die

skeiding opgehef wat daar tevore bestaan het, dan het My skepsel My kind

geword. Dan is die doel bereik wat Ek My gestel het, toe Ek hulle geskep

het. En die doel wat julle gestel is vir julle lewe op aarde is na reg tot stand

gebring van die ware verhouding soos van ‘n kind tot My. Solank Ek vir

julle alleen maar die God en Skepper is, wat julle wel eer en vrees, solank

is julle nog heel ver van My is, want dan is die ware liefde nog nie in julle,

wat julle na My dryf nie en wat ook die Vader in My sien. Die aanstraal van

My Liefde kan julle dan nog nie in die mate tref dat julle liefde daaraan

ontsteek word en dan Liefde aanspoor tot liefde. Want die liefde van ‘n kind

tot die Vader is anders as die liefde wat julle vir julle God en Skepper voel.

532

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!