03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wederliefde kan wek, wat steeds ‘n klein lig beteken, ‘n sweempie insig, ‘n

tree nader aan My.

Alleen kan julle op die manier die oorgrote nood en ellende in die laaste tyd

vòòr die einde duidelik maak. Ek wil daarmee nie straf nie maar opvoed en

Ek wil die mense dit ontneem wat gif is vir hul siele, hul egter in plaas

daarvan ‘n lewewekkende drank aanbied. Ek wil heel, waar My teenstander

wonde geslaan het wat na die dood voer. Ek wil My kinders alleen maar

red, ook as die middele tot hierdie redding deur julle nie begryp word nie.

Ek weet waarlik hoe hierdie middele kan werk en Ek wend hulle alleen aan

waar Ek My kinders deur ‘n moeilike siekte oorval sien, wat hulself nie

herken nie en wat Ek sou wil genees omdat Ek hulle liefhet. En julle, mense

moet My daarmee help deurdat julle, julle bereidwillig deur My laat lei na

die siekes, by wie die geestelike siekte hom in aardse nood laat voel en wie

julle daarom moet help, sodat hulle daaruit krag put en dan ook geduldig

dra wat My Liefde hul stuur.

Dink aan almal wat in nood is en weet, dat Ek almal probeer red wat My

teenstander nog nie geheel in sy mag het nie, deurdat hy hul ryklik van

aardse goedere kan voorsien, want hierdie is verlore vir ‘n eindelose lang

tyd. Amen

Die lig van Waarheid - Lampe sonder olie

5824 10 Desember 1953

Dit is vir julle om te verlig, om lig in die duisternis rondom julle uit te dra

waar dit nag is, sonder enige lig. Dit is nag waar die suiwer waarheid nie

gevind word nie, waar die mense in valsheid wandel en nog nie oor

geestelike dinge behoorlik onderrig is nie. Dit is nag waar die gees van die

mens, wat alleen die menslike hart verlig, nog nie tot lewe gewek is nie.

Al die geestelike kennis wat julle aangebied word is van geen waarde as

julle nie in liefde leef nie. Tot dit gebeur, bly dit slegs ‘n onvrugbare kennis.

En as julle om julle kyk, sal julle nie baie vind wat in liefde lewe nie en

gevolglik, sal daar weinig lig wees. Want slegs liefde kan lig uitstraal en die

kennis word lewend slegs wanneer dit deur liefde opgewek word. Waar die

liefde gepredik word, word My oer wet verkondig en daar is ook waarheid.

Daar is die ware verteenwoordigers van Christus wat deur My Gees spreek .

Of hulle suksesvol is om hul luisteraars te beweeg om die gebooie van

liefde te vervul hang af van laasgenoemde, maar die staat van die

volwassenheid van ‘n persoon hang alleen af van hoe hy die gebooie van

liefde vir My en sy medemens vervul. Hiervan hang ook die verligting van

sy gees af, die bereiking van volle bewustheid en innerlike verligting. Om

hierdie gebooie van liefde te vervul beteken, om ooreenkomstig My wil te

lewe, om in My orde van ewigheid te beweeg, dus ’n innerlike verandering

te bereik van kwaad na goed.

222

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!