03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hy sê van Homself: “Ek is die weg, die waarheid en die lewe". Dus wie die

waarheid en die lewe soek, moet die weg neem via Jesus Christus, hy moet

gebruik maak van Sy bemiddeling, hy moet die krag van Hom vir homself

vra om die weg oor die aarde te kan aflê met die resultaat wat die doel van

die lewe is, om die vereniging met die Vader te vind, wat eens ‘n lewe in

geluksaligheid verseker, ‘n lewe wat ewig duur.

Die mense weet nie welke lot hulle tegemoet gaan deur hul onverskilligheid

en hul ongeloof nie, hulle weet nie wat hul daardeur verspeel, as hulle geen

ag slaan op die Goddelike woord, dat hulle nie tot Hom hul toevlug neem

Wie hulle alleen kan red van ondergang, hulle weet dit nie en glo nie die

woorde van hulle wat wel hiervan op hoogte is en hulle sal wil help nie.

En of van bo ook die woord klink, hulle neem dit nie aan nie want hulle

luister na ‘n ander stem, na die stem van die wêreld, waarmee God's

teenstander hulle aanspreek en vir wie hulle gewillig hul ore open. Hulle

soek nie die lewe nie, inteendeel die dood; hulle wys Hom af Wie hulle die

lewe beloof en hulle sal daarom volhard in sonde en bly in die dood, omdat

daar sonder Jesus Christus geen verlossing is en geen terugkeer in die

Vaderhuis. Amen

God se liefdesteken

5961 19 Mei 1954

Laat julle gevange neem deur My liefde en julle sal vry word van hom, wat

ontbloot is van alle liefde en julle daarom van My liefde wegtrek, wanneer

julle na hom luister. My liefde omsluit julle waarlik met ‘n vaste band en

bind julle as te ware vas aan My en tog sal julle hierdie ketting in vreugde

en geluksaligheid verdra en dit self nie meer wil losmaak nie. Julle sal

julself aan My as julle God en Meester onderwerp en in My ook julle Vader

erken wat julle vrywillig tegemoet kom om ook julle liefde aan My te

betuig.

Die ketting van My liefde is geen dwang vir julle nie. Julle sal julself waarlik

vir ewig nie meer van My Wil verwyder nie, maar is tog heeltemal vrye

skepsele. Julle is My "kinders" wat na My toe kom as erfgename van die

Vader en dus met My kan werk om skeppend salig te wees. Want Ek

omsluit julle ook nie teen julle wil met die ketting van My liefde nie. Ek wag

tot julle julself laat bind, tot julself met aandrang na My toe kom, sodat Ek

julle kan vasgryp om julle nooit meer te laat gaan nie.

Omdat julle egter wil dat julle met My verbonde is en bly, spreek Ek julle

aan, omdat Ek wil dat julle My leer sien as julle God en Vader, Wie se liefde

aan julle behoort sedert die begin, sodat julle My ook self as Liefde sal sien.

Want julle moet My eers herken om dan ook na My toe te kom en Ek sal

julle opheldering gee, omdat dit nog donker is in julle. Ek is nog so ‘n

verborgenheid vir julle oë dat julle My nie kan herken nie en daarom ook

257

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!