03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

meemaak wat vir julle onmenslik lyk en wat julle nie met die liefde van ‘n

God in ooreenstemming kan bring nie.

Dink daaraan dat Ek julle nie dwing om My aan te hoor nie, dog as julle

weier, dan moet Ek so tot julle spreek dat julle My moet hoor. Vergeet dan

nie dat ook die pynlikste ingryp ‘n oorsaak vind in My liefde. Maar sodra

julle My maar eenmaal die moontlikheid gee dat Ek julle kan aanspreking,

deurdat julle julself in gedagtes met My besighou Wie die Magtigste is en

Wie julle lot bestuur, dan het julle reeds ‘n groot gevaar afgewend. Dan het

julle julself aan die regte Arts en Helper toevertrou en dan kan Hy julle ook

die regte medisyne toedien, indien Hy tot julle spreek en julle aanwysings

gee waarvan die opvolg julle aan die dood sal ontruk.

Ek wil alleen maar bereik dat julle, julle met My besighou in julle gedagtes,

omdat julle hart dan eers vir My toeganklik is. Omdat julle die deur vir My

open waardeur Ek kan binnekom om julle te gee wat julle nodig het. En

omdat Ek geen dwang uitoefen nie, bedien Ek My van ander middele wat

julle gedagtes op My kan rig.

Alle droewige gebeurtenisse, of dit nou siekte of beproewinge van allerlei

aard is of natuurkatastrofes, sulke middele is vir diegene onder My skepsels

wat in hul aardse lewe weinig aan My dink en daarom ook hul eintlike doel

nie besef nie. En met hierdie mense het Ek medelye omdat hul siek siele

nog baie leed moet dra, as hulle hul herstel nie nog op aarde nastreef nie.

Ek is wel ‘n God van liefde, Wie al Sy skepsels gelukkig wil sien, Wie egter

ook steeds die vrye wil van Sy skepsels eerbiedig en dit daarom aan die siel

self oorlaat hoe hulle hul verdere lot laat verloop. Amen

Word vervolg in deel 3

549

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!