03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Jesus het gekom vir die swakkes, siekes en

behoeftiges

5282 27 Desember 1951

Vir die swakkes, siekes en behoeftiges het Ek in die wêreld gekom, want

die sterkes en gesondes het My nie nodig nie. Hulle vind hul weg alleen

goed en glo om tenminste dit te vind, eers as hulle op ‘n dwaalspoor gekom

het besef hulle hul swakheid en roep na My, wanneer hul krag nie meer

genoeg is om die lewe baas te raak nie. Almal wat na My roep, wat My

nodig het is swak en siek van siel en hulle almal kom Ek te hulp omdat

hulle, deur My aan te roep, beken dat hulle in nood is waardeur hulle hoop

om deur My gered te word.

Julle mense is almal swak en siek en gelukkig is diegene wat dit insien. Die

wat egter sterk en gesond voel, is daar sleg aan toe, want hulle kan nie

gehelp word nie. En daar is baie wat glo dat hulle geen hulp nodig het nie,

wat van hul eie krag oortuig is en baie maklik gebruik maak van ‘sy’ krag,

wie hulle vir hom wil wen. Wat hulle versterk in hul arrogante geloof en hul

daarom die krag laat toekom, egter nie sonder ‘n prys nie. Hy verlang die

siel en gee daarvoor die liggaam wat dit verlang.

Ek egter is die Arts van die siekes en swakkes, Ek is die Trooster van die

bedroefdes en die Hoop van die moedeloses. Hulle almal kom na My en

hulle sal nie tevergeefs smeek nie. Ek sê hul almal My hulp toe, ook as julle

mense dit nie direk ondervind nie. Ek weet egter ook waarom en julle word

nogtans nie verlaat nie, want niemand roep My tevergeefs aan as hy vanuit

sy hart om hulp smeek nie.

“Kom almal na My toe wat vermoeid en belas is en Ek sal julle verkwik.” Ek

het julle dus My hulp beloof en dus kan julle ook daar op aandring. Dink

steeds daaraan wanneer julle in nood verkeer liggaamlik of geestelik

gekwel voel. Wanneer die aardse lewe swaar op julle druk, as julle hulp

nodig het. Dink dan daaraan dat Ek eens vroeër en ook nou nog vir die

armes, siekes en swakkes kom en dat Ek slegs op julle roep wag om Myself

aan julle bekend te maak. Dat Ek egter aangeroep wil word sodra julle

heeltemal uit julself julle swakheid insien en na My, julle Arts en Helper

verlang. Dat julle deur julle roep julle geloof bewys dat Ek julle kan en wil

help en so'n geloof sal Ek nooit beskaam nie. Amen

Geloofstryd - Tyd van nood - Die krag van geloof

5285 31 Desember 1951

Julle trou moet blyk in die komende stryd, want die wat in My glo sal ook

die tyd van nood kan deurstaan, want julle vra My om hulp. Maar sonder

bystand sal dit moeilik vir julle wees om met die lewe te kan aangaan.

Tensy julle die krag van benede van My teenstander sal aanvaar, wat

iedereen ondersteun wat hom dien en ‘n dienaar van die wêreld wil wees.

80

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!