03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

wetenskaplik nie deurgrond kan word nie en daarom is die skerpste

verstand van die mens geen waarborg vir regte denke op geestelik gebied

nie.

Julle mense wil Ek die vraag voorlê; in welke kategorie van die skepping

deel julle julself in? Besef julle nie dat dit alleen julle wesens is wat kan

dink en besluite neem nie, terwyl alle andere skeppingswerke nie

denkvermoë besit nie? Reeds daardeur kan julle al uitmaak dat julle deur ‘n

Mag geskape is Wie ook kan dink en bowendien in onbeperkte mate magtig

is. Want julself kan in weerwil van julle denkvermoë geen skepsele laat

ontstaan met dieselfde denkvermoë nie. En julle kan julle nakomelinge nie

as bewys aanvoer nie want die het julle nie geskape nie, maar julle daarby

alleen aangepas aan die bestaande natuurwette wat aan julle ‘n Wetgewer

bewys.

Bedink verder; is ‘n natuurkrag in staat om te dink? Kan dit wesens laat

ontstaan wat kan dink en wie se organisme getuig van hoogste wysheid?

Moet dan hierdie natuurkrag nie self as ‘n Wese gesien word en aanvaar

word dat dit in die hoogste wysheid kan dink en wil nie, dus ook doelmatige

vorm kan skep en tot lewe bring. Is so gesien die skepping nie genoeg

bewys nie, selfs vir die denker met die skerpste verstand? Of kan julle “die

nie bestaan” van so'n almagtige Wese bewys? Of kan julle slegs by

benadering iets ter vergelyking aanvoer as bewys dat ‘n “krag” geordende

skepping kan ontstaan, as die krag sy Meester nie vind in die wil van ‘n

Wese nie?

Laat ‘n krag onbeteuld werksaam word en julle sal dan iets vreesliks

belewe, maar geen skeppings laat dit sien wat julle om hul doelmatigheid

en harmonie bewonder nie!

Reeds op grond van julle verstand kan julle dus ‘n hoogste Wese aanvaar,

wat julle as die Skepper van ewigheid moet aansien. Dit strek julle waarlik

nie tot eer as julle die Wese loon, as julle Sy werksaamheid wat vir julle

sigbaar word in Sy skepping slegs as uitwerking van ‘n nie geleide krag

uitlê, as Julle dus iets onbewus, blindelings werkend aan die ontstaan van

die skepping ten grondslag lê. So’n verklaring is waarlik geen bewys van

die regte gebruik van julle verstand nie, dit is baie meer ‘n eiesinnige

uitweg wat julle soek omdat julle geen God wil aanvaar nie. Want waar

maar ‘n bietjie wil daartoe aanwesig is, daar sal eers beide moontlikhede

oorweeg word en dan gee die mens meestal eerder die voorkeur aan ‘n

wesenlike Krag wat hom in die skepping bekend maak as aan ‘n afwysing

daarvan.

As julle, mense wis wat ‘n verstrekkende gevolge die afwys en verloon van

‘n wesenlike Godheid vir julle siele het, dan sou julle ook begryp waarom

Ek julle graag opheldering wil gee, sodat julle vanself julle verkeerde

gedagtes ‘n goeie rigting gee. Sodat julle sou kan glo wat vir julle

onaanneembaar lyk, solank julle alleen eensydig oordeel, solank julle glo

om verstandelik die waarheid te kan deurgrond.

190

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!