03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

‘n skaduwee daaroor wil uitsprei, deurdat hy dus die mens vrae influister

wat twyfel oproep en daardeur poog om die lig van sy insig te vertroebel.

Maar die laaste laat Ek nie toe nie, inteendeel sal My lig van die waarheid

des te helderder omlaag straal en die lig wat hy probeer om te verduister,

sal des te helderder lig bring in die nag. En waar daar nog êrens ‘n

skaduwee aanwesig is, word dit deur die lig uit My, wat alles deurstraal,

verteer, want in die lig kan niks bestaan wat donker is nie. En so sal die

"ewige Lig" Homself aan julle verkondig:

Julle wat op aarde leef, asook al die geeste wat al een keer deur die aardse

lewe heengegaan het as mens, is die geeste wat eens geval het, op enkele

uitsonderings na, want ligwesens beliggaam hulself ook op hierdie aarde.

Dus kom daar uit die ryk van die lig wesens na benede tot julle mense om

julle te help in diepe geestelike nood. Julle sal dus ‘n onderskeid moet

maak tussen: Van God afgevalle geeste en hulle wat Hom trou gebly het.

Die eersgenoemde bevind hulself as aanhang van My teenstander in die

diepte, die laasgenoemde vertoef in alle volmaaktheid by My. Julle sal dus

ook ‘n onderskeid moet maak tussen diegene wat die wil van die

teenstander nog in hulself het en hulle wat al in My Wil binnegegaan het,

maar nog geen volmaakte wesens is nie en wat daarom nog aan sy invloed

blootgestel is. En dan sal julle dit ook kan begryp dat die laastes gehelp

moet word, omdat hulle nog te swak teenoor sy invloed is Dus sal die

missie van die ligwesens, wat hulself vrywillig op aarde beliggaam het om

hulle te help, ook vir julle verklaarbaar wees. En dan sal julle ook die missie

van die mens Jesus begryp, Wie as net so ‘n ligwese ‘n reddingswerk

volbring het wat die mag van My teenstander gebreek het.

(19 okt.) Almal was kinders van My Liefde, sowel die gevalle, asook die

wesens wat by My gebly het, maar hierdie wesens het nie gelyk gebly nie,

hulle het nou verskillend geword, daar was stralende wesens en wesens

sonder lig, wat nie in dieselfde sfere kon vertoef nie. En gevolglik het die

"ryk van die lig" en die "ryk van die duisternis" verblyfplek geword van

hierdie wesens wat van aard verskil. En daar het geen brug bestaan tussen

hierdie twee ryke nie, tot by die menswording van Jesus, ‘n Engelgees Wie

by My gebly het, Wie hierdie brug wou bou en geslaag het deur ‘n werk van

erbarming van ‘n eenmalige aard.

Die wesens wat eertyds hulle volmaaktheid ingeboet het deur hulle opstand

teen My, het ‘n Helper nodig gehad waar hulle alleen te swak was, ook

wanneer daar ‘n brug gebou was, omdat My teenstander ook oor groot krag

beskik, wat hy teenoor Sy vroeëre aanhangers kon aanwend.

Maar ook die wesens wat by My gebly het, was vol krag, omdat hulle

hulself onophoudelik deur die krag van My liefde laat deurstraal het. Dus

sou die krag van een nie-gevalle engelgees oorvloedig volstaan het om ‘n

sege oor My teenstander te behaal en hom sy aanhang te ontruk. Dog dit

was in stryd met My wet van ewige ordening, omdat die vrye wil van al die

wesens, wat My teenstander eens vrywillig gevolg het, dan nie eerbiedig

469

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!