03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

van die lewe sal gee omdat My vlees en My bloed in waarheid deur die

persoon geniet sal word met wie Ek ware nagmaal kan hou. Amen

Die noue verbintenis met God

6724 29 Desember 1956

Hoe maklike sou julle lewe op aarde kan wees, as julle maar altyd aan My

sou dink en met elke sorg en nood na My kom. Alles wat julle bedruk, hoef

julle alleen maar aan My voete neer te lê en My versoek, dat Ek die las van

julle afneem of julle help om dit te dra. Maar omdat dit julle ontbreek aan

volle vertroue in My, moet julleself julle las dra en daarom dikwels ‘n

moeisaam bestaan voer.

Die geloof in My en My hulp is nie baie sterk onder julle mense nie, anders

sou julle nie self alle inspanning lewer om van julle sorge verlos te word

nie, maar sou julle, julle veel meer verlaat op die Een, Wie se liefde en mag

so groot is, dat Hy altyd help, wil en kan help. En daarom moet aardse

nood julle aan My laat dink, dit moet julle tot die Vader dryf, dit moet julle

na julle God en Vader laat soek, Wie Hom dan ook deur julle laat vind.

Die mense wandel op aarde, elkeen met sy sorg en leed. En vir elkeen sou

Ek met My hulp gereed staan, maar elkeen moet My ook om hulp vra. Want

dit sou nie goed wees, as Ek al sy leed en sy sorge van hom af sou neem

sonder ‘n bewuste bede aan My om hulp nie. Dit sou nie goed wees nie,

omdat die mense dan steeds minder aan My sou dink en omdat ‘n

lewenswandel sonder sorge geen geestelike vooruitgang sou oplewer nie, of

die mens is al so innig met My verbind, dat hy nie meer sulke sorge nodig

het, om hom na My te lei nie.

Maar sy lewensweg kan vredig en kalm wees, as hy die verbinding met My

tot stand gebring het, as hy steeds tot My kom sodra iets hom verontrus,

wanneer hy tenslotte niks meer onderneem, sonder om eers met My oorleg

te pleeg; dat Ek Self al sy dink, spreek en handeling mag lei nie.

Hoe maklik kan julle dit tog in die aardse lewe hê, want die noue

verbintenis met My beskerm julle ook teen alle aanvalle van My

teenstander, wat julle vyand is en hy julle wil verderf, deur julle gedagtes

in die war te stuur en wat julle deur voortdurende onrus van elke

bespiegeling wil afhou. Stel julle tog eens twee oppermagtige here voor,

wat volledig teenoorgesteld is in hul gesindheid en hul werk. Van die Een

gaan alleen liefde uit en Sy gawe is sodanig, dat dit julle vrede gee, Hy is

steeds tot hulp bereid en Sy mag kan nie oortref word nie, terwyl die ander

steeds probeer om julle skade toe te bring in alles wat hy julle aanbied,

stort julle alleen maar in die verderf. Is dit ‘n moeilike keuse by welke heer

julle, julle wil aansluit?

Ek sal julle te alle tye aanneem, Ek sal geen roep - wat uit nood en sorg na

My gestuur word - by My oor laat verbygaan nie, want Ek wag alleen

daarop, dat My skepsele hulle tot My wend en My daardeur dus erken as ‘n

499

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!