03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

misstap insien en daaroor berou hê en hy sal vergifnis kry, omdat sy wese

hom verset teen die sonde, teen ‘n bewustelike oortreding van die liefde. ‘n

Sondaar is sonder liefde en hy sal eers dan sy sondes besef en daaroor

berou hê, wanneer die liefde in hom ontsteek is. Dan eers wend hy hom af

van die sonde, dan eers tree hy binne die wet van die ewige ordening.

Solank die mense deur liefdeloosheid beheer word, sal die onreg homself

uitbrei, die mens sal sy eie voordeel soek ten koste van die medemens, die

sterkere sal die swakkere in die noute dryf en uitbuit, die eiendom sal nie

eerbiedig word nie; daar sal geen broederlikheid meer onder die mense

bestaan nie, veeleer sal die een die ander as vyand beskou en openlik of in

die geheim teen hom optree.

Die mense is knegte van Satan, maar geen kinders van God meer nie, wat

hulle is en moet word. En daarom neem die sonde hand oor hand toe, hoe

nader dit aan die einde kom, omdat die liefde afneem onder die mense en

daarom trek hulle self die sonde op die dag van die oordeel na hulle toe.

Want as alles uit die ordening getree het, moet daar ook ooreenkomstig die

wet ‘n einde kom, sodat die ordening weer herstel kan word volgens die

Goddelike plan, sodat die liefde en die regverdigheid weer sal heers op die

aarde. Amen

God se vermanende stem – Nuwe tydperk

6079 15 Oktober 1954

Laat die stem van God nie ongehoor aan julle ore wegsterwe nie, want

daar breek ‘n nuwe tyd aan, ‘n nuwe tydperk wat julle wel sal kan

meemaak, wanneer julle ag slaan op dit wat God Self aan julle sê, wanneer

julle aan Sy stem gehoor gee en julle korrek vorm, net soos die nuwe

tydperk dit van julle verwag. Want hierin sal slegs die mense op aarde

vertoef wat in die nouste verbinding staan met God, Wie dan ook te midde

van Syne sal vertoef op aarde.

En hierdie omgang met God vra ook ‘n gesteldheid van die mens wat so 'n

noue verbintenis toelaat. Maar dit sal julle mense nog in hierdie laaste tyd

kan bereik, want daarom spreek God julleself aan, dat julle uit Sy woorde

die noodsaaklikheid kan insien en ook die krag kan put om julself te

omvorm tot wesens van liefde, waarsonder ‘n lewe op die nuwe aarde

ondenkbaar is.

Wat julle nie uit eie beweging doen nie, moet julle doen wanneer God dit

vir julle op die hart druk, so nadruklik en begryplik as wat julle onder die

indruk daarvan sal kan wees, wanneer julle maar op Sy stem sal let,

wanneer julle Sy woorde ter harte neem en dit navolg.

Om in die lawaai van die wêreld die stem van God te hoor, vereis julle wil,

dan sal julle dit hoor, regstreeks of julle sal tevredegestel luister wanneer

God deur Sy boodskappers tot julle spreek, julle sal die stem van die Vader

293

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!