03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Meeloop is nutteloos

6547 15 Mei 1956

Julle sal nie ‘n noemenswaardig resultaat kan verwag met die einde van

julle aardse lewe, as julle die breë weg gegaan het nie, as julle julself by

hulle wat daarop gaan aangesluit het sonder om eers te vra waar die weg

heengaan wat die massa’s bewandel. Want dan is julle slegs ‘n meeloper

wat meen om julle verantwoordelikheid te kan afskuif op sy naaste, op die

een, wat die menigte aanvoer. Elke afsonderlike mens sal op sy lewensreis

telkens by ‘n kruispad kom en daar sal ook van die leiers altyd weer ander

weë uitgaan, dan moet die mens self besluit waarheen hy hom wil wend.

Want as hy tot aan die einde van sy lewe slegs ‘n meeloper bly, het hy niks

gewen vir die heil van sy siel nie.

Daarom kan kerkelike organisasies vir hul lede nooit die bereiking van

saligheid waarborg nie, omdat elke mense dit self moet nastreef en verkry.

Hy kan wel aanwysings gegee word, maar elke mens moet nou self die

arbeid aan sy siel verrig, d.w.s. elkeen moet nou self die weg gaan wat

omhoog lei.

Dit is ‘n groot dwaling om die verantwoordelikheid vir sy siel te wil afskuif

op sogenaamde leiers, om altyd alleen maar te doen wat hierdie leiers

verlang en te glo, dat dit bewuste arbeid aan die siel is. Dit is ‘n groot

dwaling om te meen om die verlange van hierdie “leiers” nie aan ‘n

ondersoek te mag onderwerp nie en alles onvoorwaardelik aan te neem en

te glo wat deur hulle as waarheid voorgestel word. Selfs as dit die waarheid

is, moet elke mens self ‘n standpunt daaroor inneem, want dan eers kan hy

herken wanneer dwaling binne mag sluip en hom daarteen verweer. Wie

hom egter geheel en al verlaat op dit wat noodsaaklik ondersoek moet

word, die mag nie aanneem dat sy nalatigheid verontskuldiging sal kry nie,

hy mag nie glo om sy skuld op hom te plaas wat hom verkeerd gelei het

nie. Elkeen sien die weë wat afdraai en hy kan die weg net so maklik gaan,

as die waarop hy al geloop het. Maar hy moet hom altyd afvra waarheen

die verskillende weë lei en dan bewus kies. Wie egter sy oë neer slaan en

gedagteloos agter die massa aanloop, die kan die afdraaipad maklik oor die

hoof sien en ook dan is dit sy eie skuld. Want hy moet om hom heen kyk,

hy moet nie domweg aanloop, terwyl hy die gawe het om te kan sien nie.

En hy moet nadink, omdat hy daarvoor verstand gegee word, wat hy ook

moet gebruik om die heil van sy siel te bewerkstellig. En julle moet ook

weet dat die weg wat die massa gaan nooit die regte is nie. Want die

massa’s word aangevoer deur Gods teenstander en nooit sal die waarheid

daar te vinde wees nie.

As, julle tog voor oë sou wil hou dat op aarde die teenstander die oormag

het en dat baie meer mense aan hom behoort as aan God. As julle tog aan

die slegtheid van die mense, aan die liefdeloosheid en die lae geestelike

vlak kan sien hoe groot sy mag is oor die mensdom. Dan sou julle, as julle

418

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!