03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Jesus gebaan het na Bo nie, gaan hulle nie die weg van die liefde nie, tensy

hulle Jesus as die beliggaming van die ewige liefde erken en aanvaar.

Die geloof in ‘n skeppende mag alleen is nie voldoende nie, want dit kan

deur ‘n weldenkende mens nie ontken word nie. Dat hierdie skeppende Mag

Homself egter aan hulle kenbaar maak in Jesus, dat Ek en Hy dus één is en

dat die mens homself derhalwe met Jesus moet verbind as hy homself met

God wil verbind, dit moet dan as waar en vasstaande aangeneem word,

omdat dit andersins die mens aan geloof in My ontbreek, hoewel hy nie die

bestaan van ‘n God ontken nie.

Ek verlang die geloof in Jesus, want Hy bewys eers ‘n ware geloof, ’n

geloof, wat deur die liefde vir die lewe gewek word; want wie vol oortuiging

vir Jesus erken as die Seun van God, in Wie Ek Self My beliggaam het, hy

het in homself ook reeds die liefde ontsteek, wat aan hom die Lig van die

erkenning, die krag van die oortuiging gegee het, waarsonder daar egter

nie van ware geloof gepraat kan word nie.

Ek neem egter geen genoegdoening met ‘n blinde geloof nie. En daarom

onderrig Ek julleself en bied Ek julle Myself aan as leier, sodat julle korrek

gelei word in julle denke en deur die waarheid ook volkome die geheim leer

begryp van die menswording van God in Jesus. ‘n Korrekte onderrigting sal

julle lig gee en julle sal dit ook aanneem. En hierdie onderrigting kan slegs

Ek Self aan julle gee, op voorwaarde dat julle jul deur My laat onderrig, dat

julle tot die Ewige Godheid, wat julle in julself erken, bid om duidelikheid,

om reg te dink en om regte leiding. Die gebed sal Ek waaragtig verhoor en

Ek sal steeds bereid wees om julle te lei in die waarheid, sodat julle vol

oortuiging kan glo en nou deur die geloof kan salig word. Amen

Die bestemming van die mens

6100 6 November 1954

Die bestemming van die mens is die volwasse wording van sy siel op aarde.

‘n Geestelike volwasse wording is aan julle as doel gestel, waarna julle in

vrye wil moet strewe. Julle kan dit ook volbring om aan die einde van julle

aardse lewe geskik te wees vir die ryk hierna. Baie min mense neem egter

hierdie onweerlegbare waarheid aan en stel hulle lewenswyse daarop in.

Die merendeel van die mense is nog geestelik blind en hulle laat hulself nie

oorhaal wanneer hulle nader aan die waarheid gebring word nie. Hulle siele

het nog ‘n lae ontwikkelings graad, maar hulle doen niks om dit te verhoog

nie. Hulle glo nóg aan ‘n lewensdoel van die geskapene op aarde nóg aan ‘n

Skepper en trag ook om geen opheldering te verkry oor wat baie belangrik

is nie, byvoorbeeld wat met hulle sal gebeur wanneer hulle die aardse

liggaam verlaat het. Hulle glo dus ook nie aan ‘n voortlewe na die dood nie.

Maar hulle ongeloof neem nie hulle verantwoordelikheid weg nie. Hulle het

‘n vrye wil en word nie tot ongeloof of hulle sienswyse teenoor God

gedwing nie, aan Wie hulle hulself kan oorgee om dan deur ‘n korrekte

299

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!