03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

paradysagtige verblyfplek wees vir alle mense, as liefde alles sou vervul.

Die aarde is ‘n skolingsplek wat elke mens moet deurloop. Hy betree dit

onvolwasse en geheel volwasse moet hy dit weer verlaat. En steeds sal ‘n

sukses ook ‘n inspannend werk vereis, steeds sal ‘n sege ‘n afgelope stryd

bekroon. Maar die doel is iets wondermoois en die wil van die mens kan die

doel bewerkstellig. Amen

God se grenslose liefde -Die ontsteking van die

liefde in die Mens

6750 30 en 31 Januarie 1957

My Liefde vir julle is grensloos. Maar julle sal dit slegs beperkend kan

begryp, julle sou My Liefde nie kan verdra nie, sou Dit julle in Sy volle

gloed tref en daarom laat Ek die straal van My Liefde steeds alleen maar in

die graad op julle inval wat die graad van julle eie liefde toelaat. My Liefde

is grensloos. Dog al verneem julle hierdie woorde ook, julle is nie in staat

om te begryp wat dit wil sê nie. Maar dit sal julle uit hierdie woorde kan

uitmaak; dat Ek julle nie opgee nie, dat Ek nie ophou nie, totdat Ek julle vir

My gewen het nie, al is daar nog ewige tye daarvoor nodig. Julle meet altyd

alleen met ‘n begrensde maat, omdat julself ook begrens is. Maar Ek as

hoogs volmaakte, Ek sal My Liefde, Wysheid en Mag nooit beperk nie, as Ek

daardeur ook My doel kan bereik, dat julle My kinders sal word, wie dan in

alle volmaaktheid met My kan skep en werk. Maar My Wysheid sien ook in,

dat ‘n onbeperkte mate van Liefde en Mag julle sal skaad en daarom hou

sowel My Liefde asook My Mag Hulself in. Maar julle kan self die mate

bepaal, want soos wat julle daarvoor vra, sal julle ontvang en vra julle baie,

dan ontvang julle ook baie en sal julle ook onbegrens toebedeel word sodra

julle geloof en liefde dit vir My toelaat.

Kan julle nou ook begryp, dat julle dus ook in staat is om ‘n onnatuurlike

skynende iets tot stand te bring, wanneer julle My Liefde en Mag daarvoor

vra. Ek gee wat julle wens, as dit oor geestelike goedere gaan, oor sake

wat julle My oneindige Liefde toon, wanneer dit oor lig en krag gaan, wat

julle, mense mis, maar julle onbeperk ter beskikking staan. En die krag van

julle geloof, die diepte van julle liefde vir My, korrigeer julle nou sodanig,

dat ‘n oormaat aan liefdeskrag julle nie meer skaad nie, julle inteendeel

steeds meer volmaak sal laat word, dus ook om op te neem. Julle weet dus

nou ook dat Ek gewillig is om julle onbeperk te gee, maar dit nie vroeër kon

doen nie, totdat julle dit self deur ‘n lewende geloof toegelaat het. En julle

sal daarom niks beters kan doen nie, as om julle geloof tot lewe te wek en

dan na My toe te kom met ‘n geopende hart wat nou onbeperk mag

ontvang.

Maar die voorwaarde daarvoor is die liefde en om dit in julle te ontsteek en

steeds gloedvoller te laat word is die eintlike doel van die mens op aarde,

wat egter elkeen kan vervul wanneer hy dit wil. Van hierdie voorwaarde

508

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!