03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

‘n Lewe sonder My kan nie na die doel lei nie en daarom beëindig Ek heel

dikwels vroegtydig die gang oor die aarde van ‘n mens, om hom in die ryk

hierna nog die moontlikheid te gee, om ‘n stap verder te kom, wat

weliswaar ook nog die vraag is, maar tog nog moontlik is. En vóór die einde

van hierdie aarde moet My Barmhartigheid nog so baie wonde slaan, wat

kan bydra tot die genesing van die siek siel, hetsy deur ‘n plotselinge

wegroep van hulle of deur nood en lyding van ‘n ander aard, wat al in die

aardse lewe opvoedend van invloed op die mense kan wees, Ek moet hulle

in sulke probleme bring, dat hulle opsien na ‘n Helper om dan Self nader na

hulle toe te kom, om dan deur hulle as Vriend en Broeder herken te word,

aan Wie hulle hul nou onvoorwaardelik toevertrou. ‘n Lewe sonder My is ‘n

nuttelose lewe en sal daarom meestal saamgaan met aardse sukses, omdat

My teenstander daar kan werk waar My teenwoordigheid uitgesluit is. Maar

Ek probeer nader aan elke mens kom en daarom sal ook elke mens af en

toe buitengewoon moet stry en mislukkings ondervind en dan verwag Ek

dat hy hom tot My sal wend. Is dit tevergeefs, dan is My teenstander ook

weer aan die werk en die verwydering van My word steeds groter. Die siel

word steeds beklaenswaardiger en My Erbarming bevry hom dan dikwels

van sy omhulsel en dan begin daar in die hiernamaals die worsteling om

hierdie siel, dat hy daar sy eensaamheid en ellendige toestand insien en

hom nou tot Hom wend Wie hom alleen kan help. Maar sy berou sal eendag

baie groot wees, wanneer hy insien hoe weinig hy die aardse lewe benut

het en hoe weinig hy bereik het, omdat hy vir My, Wie hom waarlik korrek

sou gelei het, nie langs hom laat gaan het nie. Amen

Die vermoë om te kan dink, lê ‘n verpligting op

6679 27 Oktober 1956

Julle het uit My voortgekom en sodoende in julle oersubstansie dieselfde as

Ek. En julle moet derhalwe ook volmaak wees, omdat uit My niks

onvolmaak kan voortkom nie. Dat julle egter nou as mens nie volmaak

genoem kan word nie, daaraan sal julle nie twyfel nie, want dit ontbreek

julle sowel aan krag as ook aan insig. Julle moet ook toegee dat omdat julle

baie aan kennis ontbreek en dat julle ook nie onbeperk kan skep en werk

nie, selfs al sou julle die wil hê.

Hoef julle nie bewys te word nie omdat julleself hierdie gebrekkige toestand

by julle kan vaststel, terwyl die eerste, dat julle uit My voortgekom het,

heel dikwels betwyfel word. Tog kan die mens homself ook geen ander

verklaring oor sy ontstaan met oortuiging gee nie, omdat hom die bewys

daarvoor ontbreek.

Dus moet julle die laaste glo, julle moet dit aanneem sonder bewys. Maar

julle kan self ook tot die innerlike oortuiging kom, as julle opreg nader aan

die waarheid wil kom, as julle nadink oor die ontstaan van julself en die

hele skepping. Die vermoë alleen kon al ‘n bewys vir julle wees, want dit

478

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!