03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

word, terwille van Sy bloed. Dan sal hy vergewe word, dan sal hy vry word

van sy skuld. Amen

Die Woord van God - Mediamieke ontvangste -

Vermomming

5182 1 Augustus 1951

Wie My wil dien word deur My ook aangeneem en sy arbeid in My wingerd

word hom deur My aangewys, want Ek alleen weet tot welke werk vir My

ryk elkeen geskik is. Bewus of onbewus kan Myne My dien, d.w.s. hulle

weet dat Ek hulle vir ‘n amp uitgekies het. Hulle kan egter ook deur hul

hart gedryf voel om iets te doen wat deur My ook as arbeid in My wingerd

aangesien word, ofskoon hulle nie weet dat hulle getroue medewerkers is

vir My met die verlossingswerk in die laaste tyd voor die einde nie.

Die een moet egter by almal aanwesig wees: Innige liefde tot My en die

naaste, daar sonder kan die arbeid vir My en My ryk nie verrig word nie.

Hierdie innige liefde, vervul dus My gebooie van die liefde, wat My kneg die

krag verskaf om seënryk werksaam te wees. Maar omdat die werk vir My

ook ‘n bepaalde kennis vereis wat egter alleen deur onbaatsugtige werk

van liefde verwerf kan word, kry hy hierdie, saam met die krag wat hom

gestuur word, dat hy tenminste nou ook beide na My Wil sal gebruik.

Julle begryp nou dat vir die arbeid in My wingerd ‘n bepaalde kennis van die

ewige waarheid ‘n voorwaarde is en ook die kenmerk van My ware knegte

op aarde is, want by hulle sal julle steeds opheldering van elke vraag wat

My en My ryk betref, kan kry. Hulle moet ‘n bepaalde kennis besit, wat

hulle tot ware verteenwoordigers op aarde maak. Maar hoe en op welke

wyse hulle hierdie kennis ontvang dit moet julle steeds ondersoek, want die

oorsprong van hierdie kennis bepaal ook die se waarde en

geloofwaardigheid.

My ware verteenwoordigers op aarde moet steeds deur Myself onderrig

word omdat Ek alleen die waarheid kan gee, as Oerbron van die waarheid

en dit ook oral heen stuur waar Ek mense nodig het om My Woord te

verkondig, indien dit van toepassing is dat daar ‘n troue kneg in My diens

kan tree.

Maar dit is en bly waarheid wat Ek tot die mense spreek wat in hul binneste

na My Stem luister. Wat uit geloof en liefde tot My, My aanroep en om My

Gees vra. En hierdie mense lê Ek alles voor wat hulle weer aan hul

medemens moet deurgee, sodat die waarheid verbrei word. Dog geloof en

liefde moet aanwesig wees omdat Ek anders nie tot ‘n mens kan spreek

nie. Want alleen ‘n gelowige mens luister na sy binneste en alleen ‘n

liefhebbend hart kan My Stem hoor.

Ek bring dus met so'n mens ‘n innige verbinding tot stand deur die Woord,

wat uitvloei van Myself en dus getuienis van My aflê. Die Woord word deur

Myself uitgespreek, d.w.s. die geestelike uitstraling van Myself vorm Hom

42

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!