03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

waarheid te besit kan nie maklik oortuig word dat sy denke verkeerd is nie

en dit is nog moeiliker om aan hom ‘n ander leer te bring omdat hy hom

aan sy oorspronklike geloof sal hou en slegs bereid sal wees om iets nuuts

te aanvaar as hy begin twyfel.

En so vind julle onder julle medemense hulle wat sonder enige geloof is,

wat ‘n suiwer wêreldse lewe leef en hulle wat glo om godsdienstig te wees

en hul geloof met ywer bepleit maar wat iets verdedig wat ver van die

waarheid is. Die eerste is talryk en as gevolg van hul ongeloof, is hul

situasie betreurenswaardig omdat hulle geen kontak met die wêreld soek

wat hul ware huis en bestemming is nie.

Gelowiges dink nietemin oor geestelike dinge, nieteenstaande hul valse

leerstellings en begrippe. Die gelowiges moet net reggehelp word en hier

op aarde asook in die hiernamaals word hulle dikwels die geleentheid

daarvoor gebied; maar dit is slegs hul vrye wil wat hul geestelike tendens

bepaal. Aan hulle wat totale ongelowiges is moet geestelike kennis gebring

word, hulle moet beweeg word om na te dink. Eers en veral moet hulle van

die werklikheid van die geestelike wêreld op hoogte gebring word en sy

aanneemlikheid en as die geestelike kennis aan hulle op die regte manier

aangebied word, kan hulle vir dit gewen word. Hoe meer ‘n persoon hom

van die geestelike geloof vervreem het, hoe harder is dit om aan homselfs

die ware kerkleerstellings te bring. Nogtans, is daar ‘n suksesvolle

benadering vir elkeen, maar dit vereis ‘n enorme kennis om sulke mense te

wen en uiteindelik, hulle te lei tot waar hulle God kan vind.

Hul ongeloof bewys nie altyd dat hulle ver verwyder van God is nie. Hulle

ongeloof kan deur valse onderrig gedwing wees, wat hulle intellek nie kon

aanvaar nie en dit het ‘n totale verwerping van alles veroorsaak. Hierdie

mense moet opnuut deur hul intellek gehelp word om die waarheid te

erken. Dan sal hulle verdedigers van die waarheid word en sal vas in hul

oortuiging bly. Beide, die hart en intellek moet die geestelike kennis

goedkeur. Die waarheid wat uit God kom sal standhou teen enige

intellektuele toets en vereis nie ‘n blinde geloof nie, terwyl die valse begrip

en die valse leerstellings geen ernstige toets deur die intellek sal

weerstaan nie. Daarom eis dit ‘n blinde geloof, wat nooit die wil van God

kan wees nie. Dit is baie makliker vir die twyfelaar om by die waarheid uit

te kom as vir hulle wat nie na die waarheid strewe nie omdat hulle glo dat

hulle dit het want hulle maak nie gebruik van hul intellek nie maar keur

alles goed sonder om sy oorsprong te ondersoek. Amen

Die groot nood van die siele in die hiernamaals

5767 11 September 1953

Oorgroot is die nood van die siele in die hiernamaals wat aan lig ontbreek.

Om hul toestand aan julle mense op aarde te beskryf sou waarlik

voldoende wees om julle lewe in ‘n ander baan te lei, maar dan sou dit

196

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!