03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

vaste voet kry en vrolik is. Ek kom tot almal wat met ‘n enkele gedagte My

roep, wat in ‘n God en Vader glo, wat My nie afwys as Ek hulle wil help En

hulle almal kan hul gelukkig ag dat My Oor hul roep hoor, dat My Oog hul

nood sien en dat My Liefde aan hulle behoort, omdat hulle My kinders is,

omdat hulle glo.

Maar Ek benader ook alle ongelowiges. Ek probeer My aan hulle bekend te

maak as Helper, om hulle aan te spoor om My hulp te vra en dankbaar aan

te neem. Ja, Ek benader die ongelowiges dikwels in die vorm van nood en

kommer, sodat hulle aan My dink, van Wie hulle wel op hoogte is maar nie

wil ken nie. Want daar bestaan geen mens wat totaal geen kennis het van

‘n Skepper en Behoeder van alle dinge nie. Wat egter vele ontbreek is die

geloof, dat daar ‘n verbinding is tussen Skepper en skepsel. En die ongeloof

laat hulle nie die verbinding soek wat hulle sou oortuig van My en My werk

en van die groot Liefde, wat My met alle skepsele verbind. Die geloof daarin

maak die mens gelukkig en laat hom ook die weg na My vind, maar

meestal alleen as hy in nood is. Die nood sou egter vir almal ondraaglik

wees as Ek nie daarvan op hoogte sou wees en met My hulp oral kan wees,

waar geloof is.

Dat daar altyd weer uitkoms is, dat ‘n tyd van nood en lyding gevolg word

deur draaglike omstandighede is geen toeval nie en is nie vanselfsprekend

nie, dit is My ingryp, My leiding, dit is My bestuur en werksaamheid, wat in

die lot van alle mense duidelik te herken is. En elke weg deur die lot

geneem, sou die mens tot geloof in My kan en moet voer, maar wie My nie

erken nie, die wys ook ‘n voorbestemde lot af. Hy probeer alles uit eie krag

of kragteloosheid te verklaar, sonder om duidelikheid te hê vanwaar hy die

krag kry en waarom hy ook kragteloos kan wees. Maar die erkenning van

God en ‘n roep tot My sou waarlik ‘n groot verandering in sy denke en ook

in sy aardse en geestelike toestand tot gevolge hê.

Ek weier niemand wat tot My roep nie. Maar Ek bly op die agtergrond waar

openlik teenstand teen My gebied word, waar die afwysing van God Self so

groot is dat ook die nood van die liggaam geen verandering in die denke

teweeg bring nie. Maar dan is die gevaar groot dat diegene tussenbeide

kom wat sy doel bereik het, naamlik om My te verdring. En hy gee ryklik in

die aardse lewe, maar ontneem egter alles wat tot die ewigelewe lei. Hy

vergiftig die siel en lewer hom uit aan die dood, wat baie pynliker is as die

swaarste lewe op aarde, maar dit vergaan, die siel moet egter ly vir ewige

tye, totdat hulle My tog eenmaal erken en dan tot My om hulp roep, wat

hom dan ook verleen word. Amen

230

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!