03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Sy verlossingswerk nie erken nie, kan hy daarom ook nie deur Hom in Sy

Ryk opgeneem word nie.

Nogtans is die mens nie vir ewig verlore nie, maar bly die mens

voortdurend in die skepping, waar God se onverminderde liefde geld. En

eendag sal hierdie goddelike liefde ook sy doel bereik. Eendag sal elke wese

wat die afgrond wil ontvlug en sy weg wil gaan na Golgota, na die kruis, na

Jesus, die aanskoulik geworde God gaan, Wie se liefde geen grense ken nie

en bly strewe na Sy skepsel, totdat Hy hom eindelik teruggewen het, om

hom nou vir ewig nie meer te verloor nie. Amen

Wie in die liefde bly - Vreemde gode

6796 1 April 1957

Wat ook al die oorsaak is dat julle ‘n verbintenis met My vorm is ‘n seën vir

julle mense, omdat dit die doel van julle aardse lewe is om julle skeiding

van My te herroep wat julle eens vrywillig self veroorsaak het, om weer

vrywillig met My te verenig. En wat julle ook al help om dit te doen is goed.

Daarom is die wil om My te bereik beslissend om julle doel op aarde te

bereik en hierdie voorneme omvat ook dat julle op so‘n manier lewe dat dit

My tevredestel, want as julle opreg is sal julle My nie weer wil bedroef nie,

julle sal nie die sonde geniet as julle wil en julle liefde vir My bedoel is nie.

Maar die verbinding met My kan slegs bereik word deur liefde te beoefen,

want waar liefde is, is Ek Self teenwoordig. Wie in die liefde bly, bly in God

en God in hom. Sonder liefde kan daar geen verbintenis met My wees nie,

dit maak nie saak hoe luid en gretig die mond sy wil vir My bevestig nie.

Slegs die liefde is die bewys daarvan, want liefde en Ek is dieselfde en deur

My te erken en My wil te vervul is dieselfde as om in liefde werksaam te

wees.

Julle mense moet weet dat niemand My sal kan benader as hy sonder liefde

leef nie. Slegs liefde verbind ons en die liefde toon die verwerping van My

teenstander en die terugkeer na My aan. Met julle val in die diepte keer

julle julself van My af en verwerp My liefde, dus word julle ook tenvolle

harteloos. Julle verandering van wil op aarde moet daarom bestaan uit julle

wens om weer deur My verlig te word en om die liefde in julle aan te steek

wat julle weer met My sal verenig.

Hoe opregter julle voorneme, hoe meer sal julle aan My dink, aan julle God

en Skepper van ewigheid, Wat deur julle erken en as Vader bemin wil word.

En spoedig sal julle gedagtes verdiep in My en Ek sal julle dan nooit weer

verlaat nie, Ek sal julle nie weer los nie, Ek sal voortdurend na julle liefde

streef omdat die liefde die stewigste verbintenis tussen ons is wat nie weer

deur enige vyandige mag ongedaan gemaak kan word nie.

Ek wil al julle liefde besit, julle mag geen ander gode naas My hê nie, julle

mag nie na enigiets anders streef met dieselfde liefde nie, want waar julle

innerlik na streef of liefhet dit is julle God ongeag of dit eer of bekendheid,

529

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!