03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Wanneer die geloofstryd nou ontbrand, dan word dit duidelik sigbaar deur

die manier waarop dit gebeur welke mag aan die werk is. En hierdie tyd

moet eers kom, omdat Ek nie ingryp voordat dit nodig is nie, om die siele

nog geleentheid te gee tot verandering van wil en geloof, wat deur die

optrede van die sataniese mag agterdogtig word en hulle daarom nog sal

besin.

Die mense moet hard aangegryp word, want hulle luister nie meer na die

stem van die Vader wat hulle liefdevol aanspreek nie. Die stem van Satan

kan egter nog op sommige siele ‘n bepaalde uitwerking hê en ‘n ommekeer

na My toe veroorsaak, maar slegs as die mens nog ‘n vonkie geloof in hom

het tot Jesus en hulself eerder aan hierdie Jesus toevertrou as aan hom

wie se boosheid hulle nou herken. Die sterk geloof van Myne wat ten spyte

van die groot verdrukking nie van My afvallig word nie, wat hoe meer hulle

bedreig word, des te meer My Naam bely, sal hulle tot nadenke bring.

Julle moet julle staal vir die laaste geloofstryd terwille van julself. Maar ook

terwille van julle medemens, wat julle deur julle geloof sal kan help om in

Jesus te glo wat wil help en ook sal help as die nood ondraaglik sal word;

wanneer Satan sy werk volbring het, as Myne met die dood bedreig word

en slegs Ek hulp aan hulle sal kan bring.

Dan sal Ek kom en Myne wegneem. Ek sal hulle nood en verdrukking

beëindig, maar ook almal wat hulle teen My verset het, teregstel op die

laaste dag van hierdie aarde. Dan sal daar geloof en geprys word deur

Myne en die ander sal die dood vrees. Dan het die dag gekom waarvan

geskryf staan; dat Ek sal oordeel die lewendes en die dooies, die gelowiges

en die ongelowiges. Want My Woord wat die waarheid is, sal vervul word.

Amen

Aardse kennis in die hiernamaals

5331 7 Maart 1952

Elke insig wat julle op aardse wyse vir julle verwerf het, is vir julle

nutteloos, want dit is vir julle slegs van waarde solank julle op aarde leef.

Gaan julle egter die ryk hierna binne, dan is elke herinnering daaraan vir

julle verlore, as julle nie geestelik vir julself ‘n graad van volwassenheid

verwerf het wat julle geskik maak vir die ryk van die lig nie, waar julle

helder en duidelik alle kennis en ook julle aardse kennis, wat julle dan

bygebly het, in geval van nood kan gebruik. Maar vir ‘n gestorwe

ongelowige siel sien dit dan sleg daaruit. Want hoe meer hy besit het aan

aardse kennis, soveel te meer word hy van die armsalige toestand bewus

wat nou heeltemal sonder kennis blyk te wees, homself weinig of heeltemal

gladnie kan herinner nie en homself op geen enkele manier kan onderskei

nie. Aan so 'n ongelowige siel ontbreek dit ook dikwels aan die herinnering

aan sy lewensomstandighede op aarde en hy vind die herinnering eers dan

terug as hy moeite doen om omhoog te kom tot die lig. Dan is hy egter ook

94

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!