03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

mens egter daardeur ongevoelig word vir die eenvoudige leer van Jesus en

hy sy oog altyd maar afwend om die ongewone, opwindende te sien, dan

weet julle ook wat onder skynligte te verstaan is en dat dit julle geen seën

vir die siel kan bring nie. As julle julself tot God wend, sal julle ook deur

God gegee word. As julle julself egter tot die kragte in die heelal wend

waarvan julle die werksaamheid nie mag beoordeel nie, dan sal julle ook uit

die heelal opflitsende skynligte te verwagte wees. En julle mense raak dan

in verwarring, wat ook nie anders te verwagte is nie, omdat God se

teenstander dan die geskikte grond gevind het waarop hy homself kan

vestig .

En solank die mense, in plaas van die goddelike Woord, ‘n spys aangebied

word wat meer die sinne as die hart aanspreek; solank die werksaamhede

in die geestelike wêreld in verband gebring word met verskynsels van

misterieuse aard, solank daar dus sensasie gesoek of voorspel word, wat

egter geen veredellende invloed op die siel van die mens te siene gee nie,

is dit nie God wat Self aan die werk is nie. Dit is maar Sy teenstander, wat

homself agter ‘n masker verberg om die mense te wen, om hul die innerlike

gevoel vir die lig uit die hoogte, vir die suiwer Woord van God, te ontneem.

En hy slaag in ontstellende mate daarmee, solank as wat die sinne van die

mens nie uitsluitlik na God uitgaan nie, solank die wêreld nog nie geheel en

al oorwin is deur diegene wat glo om geroepe te wees om die wêreld en die

mense te verbeter nie, by wie die sagte glans van die goddelike liefdeslig

nie volstaan nie en die voorkeur aan verblindende bliksemligte gegee word

en in die felle lig blind sal word. Amen

Wat is die Siel?

6647 17 September 1956

Volledige onwetendheid heers nog oor sulke probleme waar die menslike

verstand nie toereikend is om dit op te los nie, waar die Gees van God aan

die werk moet wees Wie se werk egter selde erken word. Want slegs Hy

mag ‘n duidelike antwoord gee, wanneer vrae gestel word wat gaan oor

onopgeloste probleme.

Maar ook die resultate van sulke aktiwiteite van die Gees, wat tog slegs

beantwoord aan die waarheid, word betwyfel en van watter aard ‘n vraag

nou ook al mag wees, sal die antwoord altyd net korrek wees wat God Self

aan die mens deur Sy Gees ingee.

Die Gees mag mens egter nie verwar met die verstand nie, want die

verstand kan net so goed ook die verkeerde rigting ingaan. Daar is geen

waarborg gegee dat verstandelike resultate met die waarheid ooreenstem

nie, anders sou soveel menings nie veld probeer wen nie, wat almal

aanspraak maak op die waarheid en wat slegs deur die verstand verkry is.

Die Gees is egter die straal wat van die Ewige Waarheid Self uitgaan en

opheldering gee, dit wil sê, insig in dit wat die verstand slegs aanneem,

461

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!