03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

almal wat in die duister wandel hier op aarde of in die hiernamaals, julle is

ongelukkige skepsele sonder vrede, lig en krag.

Dit is die gevolge van sonde, wat julle sedert ewighede belas; en tydens

julle aardselewe vergroot julle dit nog deur julle liedelose aksies. Alvorens

julle nie vry kom uit hierdie sondeskuld nie, kan julle toestand nie verbeter

nie. Maar julleself moet dit wil hê dat julle skuld van julle weggeneem word

en dan kan julle die lig en geluk bereik! Hê daarom die wil om bevry te

word van die kettings wat julle bind en kasty. Besluit om te vertrou op die

Een wat julle kan vry maak en vra Hom om julle las van julle te neem.

Julle weet van die Een wat Homself op die kruis vir die skuld van julle

sonde geoffer het. Julle almal weet van Jesus Christus, maar nie almal glo

in Sy werk van verlossing nie. En tog is Hy die Enigste Wie julle hulp in julle

nood kan gee, Wie julle uit die diepte kan ophef, Wie julle lig en lewe kan

en wil gee, maar julleself moet Hom eers aanroep en Hom om hulp vra.

Wie nie in Hom glo nie sal Hom nie aanroep nie en hy sal in duisternis bly

vir ewighede, want sonder Hom is daar geen manier om geluksalig te word

nie!

Weer en weer sal julle na Hom gewys word, weer en weer sal die lig julle

aangebied word, ‘n ligstraal van hoop, waaraan julle aandag moet gee. Rig

julle oë na die lig en sien die kruis wat altyd vir julle sal skyn, as julle nie

heeltemal verhard is nie, dit is Sy groot medelye dat Hy kom om julle te

ontmoet om julle te red.

Julle kan seker wees dat Hy julle sal red wanneer julle dit wil. Daarom

herhaal Ek dat Ek julle nie veroordeel nie, My Wil het nie julle lot bepaal,

waarin julle ongelukkig voel nie, maar julle het dit vir julself geskep. Maar

tog kan jule lself dit verander wanneer julle, julle toevlug neem na die Een

wie julle kan bevry: na Jesus Christus, met wie Ek Self één geword het, wat

daarom julle God en Vader van ewigheid is.

Of julle nog op aarde leef of as julle reeds julle aardse omhulsel moes

afwerp, onthou, slegs as julle Jesus Christus gevind het, is daar lig in en

om julle. Sonder Hom, bly julle in duisternis. Sonder Hom is julle ver van

My Wie in die mens Jesus beliggaam het om vir julle op die kruis te sterf,

wat geboet het vir julle sondeskuld.

Slegs wie in volle geloof sy skuld aan My oorgee sal daarvan bevry word, ’n

handeling wat alleen van julle afhang. My Liefde kan nie meer doen as om

herhaaldelik lig-draers na julle te stuur, wat My Wil aankondig en lig in julle

bring nie.

Poog om verlig te word, verander julle houding en kom na My in Jesus

Christus! Dan sal die duisternis wyk en helder lig verskyn en die

verskrikking van die duisternis sal weg val. Julle sal opstyg in die sfeer van

lig en geseën word en ewig bly. Amen

450

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!