03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

stuur elkeen van die maghebbers sy dienare uit. Mense wat waarsku en

vermaan, sal almal wat die breë weg bewandel tegemoet tree, want hulle

staan aan die kant van die weg en hulle ken die Heer, wat alleen heil kan

bied en die insig spoor hulle aan om hul medemens hierdie tyding te laat

toekom en hulle weg te lok van die uiters gevaarlike breë weg. Selde egter

geluk dit om die wandelaars so te beïnvloed dat hulle die breë weg verlaat

en hulle by die pelgrims op die smal weg aan te sluit. Hierdie laastes hou

Ek egter vas met My Liefde en Erbarming en Ek maak vir hulle die weg

omhoog lig omdat hulle hulself oorwin het en die oorwinnaars het ‘n

heerlike kroon in die vooruitsig. Hulle sal die eerstes wees omdat hulle My

hele Vaderliefde besit wat Ek ook die ander wou skenk, maar wie My

afgewys het. Want wie die breë weg gaan die gaan sonder My, omdat die

liefde tot die wêreld alle liefde tot My en tot die medemens verstik. En

sonder liefde kan die kloof nie oorbrug word nie.

Gaan die kruisweg van die liefde, deur lief en leed, dra julle aardse las in

deemoed en oorgawe en weet, dat julle daardeur die weg na My aansienlik

verkort. Dat julle siele steeds helderder en deursigtiger word hoe hoër julle

styg. En weet, dat julle die siele oorvleul wat dit nie saam met julle doen

nie en dat julle eens in die geesteryk kan werk aan hulle wat agterbly in hul

geestelike ontwikkeling, dat julle hulle dan kan en sal help, sodat hulle ook

die lig bereik. Want Ek kan nie willekeurig diegene in die ligryk plaas wat in

die aardse lewe tekort geskiet het nie, wat nie geleef het volgens My Wil

nie, maar hulle alleen laat beheers deur hom, wie My teenstander is.

Desondanks sal hulle nie vir ewig verlore gaan nie. En dit is eenmaal julle

missie, om die siele aan die duisternis te onttrek, om aan hulle verlossing

te bring wat gekluister gehou word in die duisternis, om hulle te help om

salig te word, ofskoon hulle nooit die graad van lig kan bereik wat die regte

weg op aarde hul sou oplewer nie. Amen

Satan kamoefleer hom omdat, ware lig na die aarde

gestuur word

5427 3 Julie 1952

Satan werk met baie lis en boosaardigheid. Hy vermom hom sodat hy

moeilik herken kan word. Hy werk dikwels selfs in dieselfde gedaante as My

uitverkorenes om daardeur My werksaamheid te verswak en op losse

skroewe te sit. Sy voortdurende arbeid is daar waar Ek lig skenk, om die

skynsel daarvan kragteloos te maak, die lig uit te doof of te verhinder dat

My lig julle aanraak. Want die waarheid beteken vir hom die gevaar dat hy

as My teenstander herken word.

En omdat hy weet hoe Ek deur My werktuie werk, bedien hy hom dikwels

van dieselfde middele om aanhangers vir hom te wen, sodra daar nie op My

sagte lig meer gelet word nie. Hy is steeds daarop bedag om My invloed op

die mense kragteloos te maak. Hy stel hom daarby self op die voorgrond en

113

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!