03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Julle insig sal baie omvangryker wees as wat dit moontlik is om alles te

bestudeer en julle geloof waaragtiger wanneer julle My gebooie van die

liefde tot God en julle naaste onderhou, want dan is julle waarlik wys en

innig met My verbonde. Dan is julle ook geskik om julle medemens te

onderrig en aan hulle die gevolg van ‘n opregte lewenswandel te verkondig.

Dan is julle ware verteenwoordigers op aarde en predikers volgens My wil,

want dan put julle al julle kennis uit julself en My Gees in julle lei julle dan

in die suiwer waarheid. Julle besit dan ‘n kennis wat julle nie van buite af

verkry het nie, maar wat julle blywend deur My barmhartigheid ontvang.

Dan het die "Bron van die Lewe" Homself geopen, dan stroom die lewende

water uit die "Bron van My Liefde" tevoorskyn, waaraan julle julself almal

moet lawe. Maar julle moet dan ook hierdie verfrissende drank vir julle

medemens aanbied, sodat hulle ook daardie suiwer water mag proe. En as

hulle van goeie wil is, sal hulle die "water" (My woord) nimmer wil misloop

nie.

Alle mense sou hulle aan hierdie "Bron van die Lewe" kan lawe, maar net

min weet hoe om hierdie bron te vind. Hierdie min is egter nie tevrede met

hulle onwetendheid nie en soek die Waarheid, so sal hulle, hulself na My

toe wend as die ewige waarheid en bid vir ‘n verkwikkende drank, wat Ek

sekerlik nie van hulle sal weerhou nie.

Skep daarom uit die "Bron van die Lewe" en ontvang met ‘n dankbare hart

wat My liefde vir julle aanbied. Waardeer die groot barmhartigheid om deur

Myself onderrig te word, want julle sal nog baie krag nodig hê, wat julle

slegs uit My woord wat julle van bo ontvang, kan kry, want die woord het

Ek geseën met My krag. Amen

Bevryding uit die diepte deur Jesus Christus

5153 17 Junie 1951

Die kruis van Christus is die teken van hoop vir almal wat gevalle en in hul

toestand ongelukkig voel, is dit op aarde of in die hiernamaals. Die kruis

van Christus wys hulle dat daar steeds verlossing is, ‘n uitweg is, waarlangs

mense moet loop om uit die diepte en die ryk van duisternis in die oggend

van lig te kom.

Die kruis van Christus is die wegwyser na omhoog, wat nooit op ‘n

dwaalspoor bring nie. Rede: Die Een Wie op die kruis uit liefde vir die

sondige mensdom gesterf het is die Een wat hierdie weg geopen het. Hy

het die koop-prys met Sy bloed vir die siele betaal, vir die wat hulself in die

diepte bevind. Elke siel kan hierdie genade gebruik.

Hierdie weg is nou oop na omhoog vir elke siel, op voorwaarde dat hy Jesus

Christus as sy doel gekies het, dat hy uit die diepte Hom wil bereik! Dan

het hy ‘n eis aan verlossing! Die Goddelike Verlosser Self hef hom uit die

diepte op. Dan word sy sonde weg gewas met Sy bloed. Die sondeskuld

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!