03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

misleiding blyk te wees, wys dit ook af as begoogeling deur My

teenstander, wat in die eindtyd met vermeerderde ywer probeer om op

almal in te werk wat hy vrees om te verloor.

Hy neem elke geleentheid ten baat waar hy My uit die hart van die mense

kan verdring, maar vrees nie, julle kan hom herken, want hom ontbreek die

wysheid. Daarom mis die mense ook die wysheid in alles wat hy as

bedrieglike lig laat opflikker, wat hy deur die mense verkondig wat nog sy

prooi is en wat ook sy merktekens met hul saamdra, nl. geestelike

arrogansie, wêreldse begeerlikheid en eieliefde, wat ‘n masker dra

waaragter My teenstander hom kan verberg. Amen

En vergewe ons ons Skulde

5428 4 Julie 1952

Vergeef mekaar soos Ek julle vergewe. By julle mense het die vyandskap

nog te dikwels die oorhand, julle kan julle vyande nog geen liefde gee en

hulle die skuld vergewe nie; julle is nog vervul van toorn jeens hulle, julle

wens hulle niks goeds toe nie, selfs wanneer julle julself weerhou het teen

toewensing van die slegte. Julle beoefen nie die geduld nie en werk julle op

as julle beledig word en daarom leef julle nog lank nie vanuit die navolging

van Jesus nie.

Die liefde in julle het nog nie so magtig geword, dat dit geen ruimte meer

oorlaat vir ‘n vyandige gedagte nie. Julle sien nie julle broeder in die naaste

nie, anders sou julle hom vergewe het en ‘n krenking nie so swaar voel nie.

En tog moet Ek julle, julle skuld vergewe, wat tog teenoor My net so

vyandig doen, omdat julle andersins sonder skuld sou wees. My Liefde vir

julle is baie groot en die ernstige vraag om vergewing van julle skuld laat

julle vry word van julle skuld. Nogtans moet Ek julle ‘n voorwaarde

daar teenoor stel, dat julle ook julle skuldenare vergewe as julle My

vergewing wil verkry.

Ek moet dit doen, omdat julle die vaste voorneme moet opneem om die

sonde nie meer te doen nie en dat die voorneme, die liefde in julle moet

wees tot die naaste, wat teenoor julle skuldig geword het. Julle moet julle

naaste liefhê soos julself. Julle moet hom die sondeskuld nie kwalik neem

nie, want geen enkele vyandige gedagte is geskik om wederliefde te wek

nie, terwyl die liefde wat julle, julle vyand betoon, ook ‘n opwelling in hom

sal wek wat positief te beskou is.

Elke verkeerde gedagte aan ‘n mens word deur slegte kragte opgeneem en

op hom oorgedra en dit kan geen goeie uitwerking hê nie, omdat kwaad

slegs kwaad voortbring en dit daarom steeds maar net met kwaad vergeld

word, wat die krag van die bose vinnig vermeerder en daarom dus negatief

werk.

Maar julle moet die goeie teenoor die bose stel om dit te verswak en dit

wat boos is ten goede verander. Julle moet goeie gedagtes uitstuur en ook

115

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!