03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Gevare van mediamieke ontvangs

6468 5 Februarie 1956

Julle, mense word baie as waarheid voorgehou, wat in mediamieke

toestand in ontvangs geneem word uit die geeste wêreld. En julle verdedig

dikwels met oortuiging leerstellings, omdat julle oortuig is dat julle nie

verkeerd onderrig is uit die wêreld nie. En hierdie leer kan vir julle van

groot nadeel wees, omdat julle dan nie meer in staat is om die suiwere

waarheid aan te neem nie.

Wat op mediamieke wyse ontvang word, moet julle steeds maan tot die

grootste versigtigheid, dit word steeds weer vir julle gesê. Want maar selde

is die sfeer waarin die ontvanger hom bevind, so gesuiwer, so met lig

deurstraal, dat die vyandige kragte nie binne kan dring nie. En alleen dan

kan suiwer waarheid ook op mediamieke wyse oorgebring word.

Die gedagtes van die mense wat die ontvanger omring, bepaal egter ook

die uitsprake wat mediamiek gedoen word. Die ontvanger self het afgesien

van sy wil en word nou deur ‘n vreemde wil beheer. Slegs die optimale

suiwerheid van die omringende kring hou al die laer geestelike op ‘n

afstand, sodra ‘n mens egter in hierdie omgewing ‘n onware gedagte wat

hy tot nou toe glo, in hom laat opkom, roep hy die wese nader wat

onmiddelik sy dwaling wil bevestig, omdat hulle nou ook toegang het in

hierdie kring, wat nie kan gebeur, wanneer alle aanwesigs alleen deur die

verlange na die suiwer waarheid besiel is en hulle volledig en heeltemal aan

God en al die ligvolle wesens oorgee.

Dog hierdie algemene wil sal spoedig ook die mediamieke afwys, want

hierdie sal nou bewus God vra om opheldering, om waarheid en ‘n

uitskakeling van die wil, ‘n toestand van beswyming is nie meer nodig nie,

omdat God so'n ernstig versoek om die waarheid te stuur waarlik vervul en

vooraf uit die kring ‘n dienaar kies aan wie Hy Sy woord in ‘n toestand van

bewustheid kan oordra.

Elke mediamieke mededeling moet egter nie afgewys word nie, omdat

soms ook ligwesens hierdie moontlikheid gebruik om verbinding met die

mense te kry, van wie hulle hoop om innige kontak tot stand te kan bring,

wat dit moontlik maak om die suiwer waarheid oor te dra. Maar hierdie

mediamieke ontvangste moet steeds ooreenstem met die woord van God

wat in ‘n toestand van bewustheid ontvang word.

Maar dikwels sal verskille hulle voordoen, wat aanleiding gee tot menings

verskille, omdat sulke mediamieke ontvangstes ook hoog gewaardeer word.

ligwesens sal hulle altyd in ooreenstemming met mekaar uiter, hulle sal

steeds die waarheid uit God verkondig. En elke afwyking moet ernstig

ondersoek word, of en in hoeverre die omgewing, of die mediamieke

ontvanger self tevore al in gedagtes vervul was van die opvatting wat in

teenspraak was met die in ‘n toestand van bewustheid oorgebringde woord.

391

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!