03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

sy geluk daarin: om te gee wat hy self ontvang. Steeds word sy verlange

na God vervul en hy kan nie anders as om ook gelukkig te maak nie.

Om die heerlikheid van die ligryk aan die mense op hierdie aarde te beskryf

is onmoontlik, omdat slegs’n voltooide siel die volheid van lig kan verdra en

daardeur ook die saligheid kan begryp, waarvan die nog onvolkom mens

geen begrip het nie. een ding moet en kan hy glo, dat daar ‘n weersiens is

in die ryk hierna. Dat die dood nie die einde is van die siel nie en dat

hierdie siele mekaar herken, as ‘n bepaalde graad van volwassenheid

bereik is, wat baie siele nog nie besit nie.

En daarom kan dit vir baie siele lank duur voordat dit hulle sal geluk om

so’n vereeniging met hul geliefdes te ervaar. Maar die verlange daarna is ‘n

goeie rede om opwaarts te strewe. Die liefdeskrag van die siele is

voortdurend besig om siele uit die diepte te verlos en hulle te help om salig

te word en die ryk binne te gaan waar stralende lig hulle omring, waar hulle

God kan aanskou en waar alle nood ten einde is. Amen

God’s Woord ’n onskatbare gawe in die eindtyd

5367 17 April 1952

Julle mense word waarlik ’n enorme gawe aangebied wanneer My Woord

van bo aan julle gebring word, want in die geestelike verdorwenheid van

die eindtyd is dit vir julle ‘n middel van onskatbare waarde om die suiwer

Waarheid van My af te ontvang, waardeur julle geluksaligheid kan bereik,

as julle dit met julle hart ontvang en julle lewe dienooreenkomstig in orde

kry.

My Woord sal altyd ‘n spesiale uitwerking hê wanneer dit bewus na

gestreef en ontvang word; maar die mense wat ook indirek benader word

sonder om dit te soek sal spontaan krag van My Woord voel, as hulle slegs

‘n kort rukkie stilstaan en die hart open. My Woord sal hulle soos ‘n

toespraak uit ‘n andere wêreld raak, waaraan hulle aandag gee omdat hulle

iets ongewoons verwag en hulle nie daarvan wil uitsluit nie.

Hulle kan eindeloos daardeur wen, hulle kan tot so’n mate genade ontvang,

dat hulle geestelike volmaaktheid in ’n kort tyd sal bereik. Maar tog

meestal word hulle opnuut deur die wêreld afgetrek en dan laat hulle

gedagteloos ‘n geskenk van genade by hulle verbygaan sonder om hul siel

te bevoordeel.

O, dat julle mense tog sal glo dat julle deur Myself aangespreek word as My

Woord aan julle gebring word; dat julle sal luister na My woorde en gebruik

die kort tyd wat julle nog lewe op hierdie aarde; dat julle ernstig sal nadink

oor die lewe van julle siele na die dood van julle liggaam! Ek kan julle nie

help nie buiten deur die aanbied van ‘n duidelike geskenk van genade in

julle beproewing, julle moet self die geskenk aanneem en gebruik tot volle

mate.

104

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!