03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

geesterykdomme versamel het of dat julle tot nou toe arm gebly het. En

julle sal ook besef dat Ek nie die grondlegger van gebooie kan wees, wat

pligmatig vervul moet word nie, wat handelinge voorskryf waarvan op die

nalewing streng gelet word nie. Julle sal ook insien dat dit voorwaardes is

wat Ek nie gestel het nie, omdat dit ‘n sekere dwang vir die mense inhou,

wat ongegrond is en dwang nie volgens My Wil is nie.

Ek waardeer alleen wat die vrye wil doen, want alleen om die rede het Ek

julle die vrye wil in die stadium as mens teruggee, omdat julle dit moet

beproef. Julle moet self oor julle lot in die ewigheid kies en sodat julle, julle

wil reg gebruik, moet julle ook reg onderrig word. Alleen die laaste is die

taak wat Ek My disipels gestel het toe Ek op aarde geleef het en wat Ek

steeds aan My volgelinge op aarde stel, om te onderrig en die mense My

Wil te verkondig.

Nooit egter het Ek opdrag gegee om wette uit te vaardig en die mense te

dwing om hulle aan hierdie wette te hou deur te dreig met tydelike of ewige

straf nie. Die mense moet sowel die gevolge van ‘n lewe in liefde asook van

‘n liefdelose lewe voorgehou word, maar dit sou ook voldoende moet wees.

Die mense moet egter geen vrees en angs aangejaag word deur te dreig

met ewige straf en daardeur daartoe gebring word om nougeset alles te

doen wat daar van hulle verlange word nie. Sulke handelinge uit dwang sal

daartoe bydra dat die liefde eerder verstik word as dat dit ontvlam.

Alle geestelike dwang is dus te veroordeel, want dit hinder die mense om

vry te kies. Alleen die liefde verskaf die siel ‘n lewe in geluksaligheid, die

liefde duld egter geen dwang nie omdat dit dan nie liefde genoem kan word

nie. En daarom moet iedereen met homself in die reine kom met al sy dink

en handel, of dit deur die liefde bewerkstellig word of alleen ‘n nalewe is

van wette wat sogenaamd deur My uitgevaardig was. Ek vra niks anders

van julle as alleen liefde vir My en vir die naaste nie, wat julle My egter in

vrye wil moet skenk. Eers dan vervul julle My gebod en kan daardeur ewig

geluksalig word. Amen

Roep tot Jesus Christus uit die duisternis

6624 17 Augustus 1956

My Wil bepaal nie julle lot in die ewigheid nie; maar julle bepaal self julle

lot deur julle wil: of salig of vreesagtig! Julle kan, nietemin enige oomblik,

die aaklige toestand verander en wanneer julle dit wil doen, sal julle My

steun elke oomblik ervaar. Nogtans, so verdonkerd as wat julle is, sal lig

aan julle gebring word! As julle om lig vra en altyd daarin bly, want julle wil

sal beantwoord word, ook in die hiernamaals.

Verhinder hulle nie wat julle met lig wil gelukkig maak nie. Julle sal dan

beter voel as wat julle in die duister gevoel het, vanwaar verwag word dat

almal na die Lig sal kom. Dit moet nietemin vrywillig gedoen word. Julle

449

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!