03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

hiernamaals ervaar en wat hul toestand aan julle mense sou kan beskryf

nie.

Onder hierdie ervaring is te verstane die uitwerking op diegene wat dit

belewe, wat dit sien en wat dit ervaar by die sien van die onbeskryflike

skeppinge, of dit nou van salige of onsalige aard is.

Om hierdie dinge aan julle mense te verduidelik is slegs moontlik deur

middel van vergelykende beelde, sodat julle dus aards verstaan, dat julle

wel die sin en die doel uitmaak, maar tog nooit aan die werklikheid

beantwoord nie.

Die liggaamlike dood is nie die einde nie. Die siel leef voort in sfere wat

hulle hulself deur die aardse lewe geskep het. Salig of onsalig kan sy lot

wees. Maar hoe dit ookal sy, dit kan julle mense slegs aanskoulik

voorgestel word elke verduideliking daarvan, elke beskrywing is slegs maar

‘n swak poging om die probleem volgens julle begrips vermoë op te los, om

in julle die verantwoordings gevoel teenoor julle siele te versterk, sodat

julle weet watter lot in die hiernamaals julle mense op aarde self gestalte

aan gee.

Die mensdom is die kennis oor aangeleenthede in die hiernamaals weerhou

en julle sal ook nooit kan deurdring in ‘n gebied wat eers betreë kan word,

wanneer die geestelike ontwikkeling van ‘n mens die graad bereik het dat

hy met geestelike oë kan sien. En selfs dan sal dit nog steeds nie moontlik

wees om die indrukke en die gevoelens op ‘n begryplike wyse aan die

mense te gee nie, omdat die aardse ryk en die geesteryk twee heeltemal

geskeide gebiede is waarin vir die een nie geld wat in die ander geld nie,

dus die gebooie wat in die een ryk van krag is, is in die ander wêreld

opgehef.

En tog is die geesteryk werklikheid en elkeen self sal daarvan oortuig wees,

wanneer hy sy liggaam “omhulsel” aflê en ingaan in daardie ryk. Dan sal hy

begryp dat die mense op hierdie aarde geen beskrywing kan ontvang, wat

met die waarheid ooreenstem nie. Amen

"In My Vader se huis is baie wonings"

5449 26 Julie 1952

In My Vader se huis is baie wonings. Kan julle die sin van hierdie woorde

van My begryp? Dat Ek julle inwoning beloof in die huis van My Vader, julle

egter tegelykertyd te verstane wil gee, dat ‘n woning vir iedereen van My

skepsele berei is, wat geskik is om elkeen afsonderlik op te neem, dat Ek

daarmee vir julle wil sê: Wat julle nog nie op aarde bereik het nie, sal julle

nog in My ryk kan nastrewe, aangesien Ek ontelbare moontlikhede het om

julle voltooiing in die geesteryk te bevorder. Nie net die aarde staan My ten

dienste nie, maar al My skeppings is verblyfplekke vir die nog onvolmaak

geestelike om meer volwasse te word; totdat hy uiteindelik sover in sy

ontwikkeling is, dat hy ‘n hemelse geluksaligheid in besit kan neem van die

118

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!