03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Julle weet dus dat julle afhanklik is van ‘n Mag, of as julle dit ontken, van ‘n

wet, waaraan julle natuurlikerwyse onderworpe is. Hierdie natuurwet moet

julle aanvaar, dit laat julle egter ‘n Wese as Wetgewer erken, dit laat julle

‘n doel of ‘n bestemming van julle bestaan erken, omdat in julle nog te veel

van die gesindheid van hom (Lucifer) is wat eertyds met sy Skepper

gebreek het en voorgee om self alleen beslissend en werkend te wees

teenoor alle wesens wat hy in hierdie verkeerde gesindheid dmv. Gods Krag

voortgebring het.

Julle mense is die deur hom (Lucifer) voortgebringde wesens, julle het

dieselfde mentaliteit as hy, julle erken ook nie Gods bestaan nie, julle het

dieselfde innerlike gevoelens in julle wat hom vervul en hom tot sy afval

van God gedryf het. En solank julle God nie herken en erken nie, is julle

nog vol van die duiwelse Gees, arrogant, vertrouend op julle eie krag en

bowendien vol eieliefde, om welke rede ook julle denke verkeerd gerig is en

julle in ‘n verduisterde geestes toestand op aarde vertoef. En wat julle dink

aan wysheid te besit maak julle steeds aanmatigender en selfbewuster en

tog is dit ‘n waardelose kennis, omdat dit alleen dinge betref wat op die

oomblik van dood vir julle uitgedoof word.

Almal wat God loon en meen dat daar geen verband is tussen Sy mag en

homself nie, is van God geïsoleer, hy bly ook geïsoleer na sy dood, dog hy

bly bestaan. Die dood wis hom nie uit nie, soos hy foutief aanneem in die

aardse lewe. Hy bly homself bewus as wese, hy sien slegs in dat hy

kragteloos is, as hy dieselfde sou wil doen wat hy in die aardse lewe

gedoen het.

Dan neem hy dikwels besit van die krag van mense wat van gelyke

gesindheid is en sterk hulle nog meer in hul verkeerde denke. Want al die

aan God weerspannige staan nog in verbinding, sowel met mekaar as ook

met die wese wat eerste die skeiding met God voltrek het.

God plaas wel al die wesens as selfstandig buite Hom, sodat hulle hulself

sou sien as selfstandige wesens, maar Hy Self verbreek die verbintenis nie

met hierdie wesens nie, maar deurstraal hulle voortdurend met die krag

van Sy Liefde. En solank hulle die krag van Sy Liefde in ontvangs neem,

was hulle salig. Toe egter die eers geskape wese die liefde aanstraling van

God afwys, toe hy hierdie vanuit 'n arrogante denke nie meer nodig meen

te hê nie, wys hy tegelykertyd God af en isoleer homself geheel van God en

hy word daardeur onsalig en verduisterd van gees.

En sodoende is die “verloon van ‘n Godheid” altyd ‘n onfeilbare bewys om

aanhanger te wees van hom wat eens in opstand gekom het teen God.

In die aardse lewe kan die mens maklik tot die insig kom, om afhanklik te

wees van die Wil van ‘n Mag wat hom beheer, want daarvoor word hom

teveel bewyse gegee, aan homself en sy omgewing. Dog God bepaal nooit

die wil van die mense om te dink volgens die Goddelike orde nie, maar Hy

gee alle mense opheldering wat lig verlang. Daar is geen verontskuldiging

vir ‘n mens wat God loon nie, want alle mense kan Hom herken as hy sy

396

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!