03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

uitengewone mag voorsien, dat hulle hul bediening suksesvol kan uitvoer,

dat hulle moedig kan veg teen almal wat My vyandig gesind is, wie se haat

oorloop teen Myne. Maar nie een van My dienaars sal van hierdie aarde

vertrek voor hul missie voltooi is nie.

Maar die laaste op hierdie aarde sal die eerste wees op die nuwe aarde,

waar hul taak ook dieselfde sal wees, om My Woord uit te dra, hoewel op ‘n

ander manier, want dit sal vreugdevol en verlangend aanvaar word, dit sal

herken word vir wat dit is, bewys van die Vader se Liefde, wat Sy kinders

gelukkig wil maak. Almal sal My stem herken, wanneer Ek deur hulle tot die

mense van die nuwe aarde spreek. Omdat elkeen van hulle die vuurproef

op die aarde deurstaan het en gelowig aan My gebly het. Daarom is hul

beloning groot en salig, ‘n harmonieuse lewe in die Paradys op die nuwe

aarde, wat geen mens kan voorstel nie, maar wat aan hulle toegeken is,

sodat My mag en glorie duidelik gemaak kan word en Ek Self sal met hulle

wees.

Ek sal in die wolke kom en sal hulle huistoe neem en sal by hulle bly,

omdat hulle deur hul getrouheid My kinders geword het, wat hulle aan My

getoon het in die laaste geloof-konflik! Omdat hulle My onbevreesd sal

verklaar, hulle sal van My getuig sonder dat hulle My eers gesien het en

hulle sal daarom My ook in alle glorie sien, alvorens die definitiewe einde

kom.

Omdat wat Ek voorspel vervul sal word, Ek sal terugkom en julle sal lewe

om dit te sien. Julle glo nog nie dat die tyd so naby is nie, dat julle die

verskrikking van die laaste dae sal moet ervaar en dat deur My

toestemming, hierdie aarde vernietig sal word. Julle glo nog nie dat die

verklarings deur sieners en profete tot die huidige tyd behoort nie en dat

julle mense van hierdie tyd groot dinge sal ervaar wat geen mens hom kan

voorstel nie, omdat so iets nog nie op hierdie aarde tot nou toe gebeur het

nie. Maar die mensdom sal spoedig gebeurtenisse met verskrikking en

verbasing volg, wat ‘n dreigende ontbinding van die aarde geloofwaardig

sal maak en daarna sal die finale einde vinnig kom.

Maar My uitverkorenes sal in die tyd oorwin, omdat dit My wil is en omdat

die tyd ook getuies sal hê, wat gekies is om van die gebeure te spreek, dat

My mag en glorie onder die nakomelinge van die menslike geslag op die

nuwe aarde openbaar sal word. Sodat dit as gemeenskaplike kennis vir die

nageslag bewaar sal word, aangesien ‘n tyd weer sal kom wanneer die

sonde die oorhand sal neem en daar sal nie aan My gedink word nie. Dan

sal dit as getuienis dien om mense te waarsku en daaraan te herinner van

welke lot hulle oorkom wie My heeltemal vergeet. Dan sal vermelding

gemaak word van die verduistering van die ou aarde en van die laaste

oordeel, wat beslis het oor lewe en dood, oor saligheid of verdoemenis.

Amen

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!