03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

geloofsvryheid nie te ontneem nie en om julself te motiveer om te

ondersoek van welke gees iets uitgegaan het. Maar alles kan julle tot seën

strek, want ook die slegte kan vir julle ontwikkeling van nut wees en dit in

soverre, dat julle dit leer insien en verafsku en julle so kies vir goed of

kwaad, waarvoor dit nodig is dat julle van beide op hoogte is. Maar die

kwade gaan nie van My uit nie, inteendeel van die krag wat teen My werk,

wat ook op die wil van die mens inwerk om hom te wen. Die mens kies

egter self.

En waar My teenstander by ‘n mens aanklank vind, daar kan nie van My

werksaamheid gepraat word nie omdat die mens nie gedwing word tot sy

keuse, sy handel en denke nie, maar veeleer omdat hy dit vrywillig doen en

temeer omdat hy ook die vermoë het om goed en kwaad te onderskei.

Daarom dra hy ook die verantwoording vir die rigting van sy wil en daarom

skep hy vir homself ook sy lot in die ewigheid.

En niemand sal kan sê dat Ek hom nie benader het nie, want die lewe van

‘n mens het soos deur die lot bepaal, voldoende geleendhede, waarin hy ‘n

leidende en beskikkende Mag kan sien, wat Hom aan hom openbaar. Slaan

hy egter geen ag op sulke geleendhede nie of laat hy hom ook nog daartoe

oorhaal om hom negatief te ontwikkel, dan misbruik hy sy vrye wil en

gebruik dit dus in die verkeerde rigting. Hy begeef homself in die mag van

My teenstander sonder om deur hom gedwing te wees. En sodoende is die

beswaar nie reg dat die mens, as hy hom onder ongunstige invloed bevind,

nie anders kan handel as sleg nie en gevolglik hierdie slegte invloed hom

onontkombaar dwing om sleg te wees.

Die lot neem altyd so'n vorm aan wat die moontlikhede om julself positief

te ontwikkel oorweeg. Op voorwaarde dat die wil goed is. Die mens hoef

dus nie te misluk as hy nie wil nie, want steeds staan dit hom ter

beskikking om by My om hulp aan te klop en dit word hom altyd verleen.

Elke leed, elke slag van die noodlot moet hom tot hierdie bede aanspoor,

dan is die mens ook nooit in gevaar om weg te sink nie, want Ek wag slegs

daarop dat hy sy gedagtes na My toe wend, om hom te kan vashou sodat

hy nie sal val nie. Die gebed tot My is die afweer van dit wat hom skade wil

berokken. Die gebed tot My gee krag en sterk die mens in elke versoeking.

Dus staan die mens tussen twee magte en een van die twee moet hy kies.

Begryplikerwys sal beide op hom inwerk en probeer invloed uit oefen.

Daarom laat Ek ook die werksaamheid van My teenstander toe, maar laat

die mens nie weerloos aan sy mag oor nie, veeleer probeer Ek hom deur

nood en andere slae van die noodlot sover te bring dat hy My aanroep,

omdat Ek dan eers met My Mag en Liefde kan ingryp as sy wil vir My gekies

het. Die mens moet in volledige vrye wil tot My kom en doen hy dit nie, dan

moet Ek hom daartoe bring deur haglike situasies van allerlei aard, wat dan

egter steeds kan dien tot sy sieleheil en daarom deur My toegelaat word.

Die kwade skep die mens egter homself as hy diegene mag oor hom laat

kry wat die liefde laat verander in die teendeel en die daarom sleg en

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!