03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Aan die einde van ‘n periode op aarde is die wêreld steeds vol van aardse

wysheid. Die wetenskap glo om vir alle gebiede die sleutel te gevind het en

slegs selde is die geestelike weg te bewandel wat God aangewys het om tot

die ware kennis te kom. Maar sonder Hom is die weë gevaarlik, sonder

Hom is die resultate twyfelagtig en gaan die mens min of meer die

gevaarsone binne, omdat hulle deur hom gelei word wat nie opbou nie,

maar inteendeel ondergang wil bewerkstellig, hy wat die mense sal laat glo

dat hulle opbouend besig is, terwyl hulle eweneens hul eie graf grawe en

bydra tot die ondergang van die ou aarde. Want die skynbare vooruitgang

van die wetenskap is sy werk, die werk van die teenstander van God, wat

die mense aanspoor tot die grootste verstandelike aktiwiteit met uitsluiting

van goddelike ondersteuning. Hulle sal vir hulself natuurkragte tot nut

maak, maar in ‘n ander sin as wat dit deur God gewil is. Hulle sal uit die

goddelike ordening tree en die gevolge sal hulle laat sien.

Maar God het die wil en handeling van die mense sedert ewigheid voorsien

en daarom wys Hy steeds weer op dit wat gaan kom, want Hy weet

wanneer en waar die gevolge van menslike denke en handeling homself

openbaar. Hy onderrig die mense oor die verkeerde van hul denke en wil

hulle beweeg om hulself aan die Mag toe te vertrou Wie bo alles staan. Hy

wil hulle waarsku teen die invloed van Sy teenstander. Hy wil hulle aanraai

om in die goddelike ordening te bly. Hy dink aan hulle wat Hom erken as

God en Skepper van ewigheid en Hy verskaf hulle opheldering oor Homself

en die mag wat teen Hom is. Amen

Ernstige woorde van die Hemelse Vader - Arts -

medisyne

6084 20 Oktober 1954

Wat Ek julle gee dit is vir julle siele waarlik ‘n heilsame medisyne waardeur

hy gesond kan word, waardeur hy bekwaam word om vir hom die ewig

lewe in saligheid te verwerf. Maar wat se nut het medisyne as julle wel die

genesende krag ken, maar nie daarvan gebruik maak nie? Wat se nut het

dit vir julle as julle My woord wel aanhoor maar nie daarna leef nie, dat die

krag van My woord dus nie in julle werksaam kan word nie?

Julle besit ‘n heel doeltreffende geneesmiddel maar julle beproef sy

werksaamheid nie. Julle laat julle deur My, julle sieleearts adviseer, maar

julle volg My voorskrifte nie op nie. En sodoende kan julle ook nie gesond

word nie, ofskoon julle in die hande van die beste Arts is. Julle wil voer dit

nie uit wat Ek julle aanraai nie en daarom bly julle in julle armsalige

toestand. Die nood van julle siele verminder daardeur nie, hy moet verder

ly omdat julle hom die hulp weerhou. En die leed van julle siele het ook sy

uitwerking op julle deur aardse nood, omdat Ek julle daardeur tot nadenke

wil bring, dat julle bemerk dat julle lewenswyse nie reg is nie. Dat dit ‘n

295

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!