03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

kan insien. Ek weet egter al van ewigheid af wanneer die herstel van My

ordening homself moet voltrek, wanneer Ek die drifte van My teëstander

moet teengaan en wat daarvoor nodig is, sodat die aarde weer as

ontwikkelingstasie vir die nog onvolmaaktes kan dien. Ek alleen weet

wanneer die laagste peil bereik is en die tydstip gekom het waarop My

teëstander se werke verhinder moet word.

En juis omdat Ek dit weet, dra Ek My dienare op om steeds weer van die

ophande synde einde melding te maak, ofskoon hulle maar weinig geloof

sal vind. Nooit sal Ek egter die dag en die uur aangee nie, wat julle egter

geen aanleiding mag gee om My voorspellings na die verre toekoms te

verplaas nie.

Julle weet nie hoe naby julle voor die einde staan nie, maar daar is vir julle

almal groot haas nodig. Julle almal kan nie ywerig genoeg vir julle siele

besig wees nie, want elke dag is nog ‘n barmhartigheid vir julle, omdat julle

met ‘n goeie wil nog baie kan bereik. Gee julself egter geen hoop om nog

baie tyd te hê nie, want vinniger as wat julle dink kom die einde. En elkeen

wat My woorde glo, sal homself voorberei, hy sal sy geestelike welsyn voor

die liggaamlike welsyn stel en daardeur baie gewen het vir die ewigheid.

Amen

‘n Aanduiding op die einde

6487 28 Februarie 1956

Binnekort loop ‘n tydperk ten einde en begin daar ‘n nuwe een. Julle sal

dan hierdie woorde kan glo, want daarom praat Ek nou met julle, dat julle,

julle lewe nou ook so sal lei, dat julle die einde nie hoef te vrees nie. Ek het

geen ander doel meer vir julle lewe nie. Ek wil julle nie sonder rede

verontrus nie, Ek wil julle nie in verwarring bring, weens dit wat voor julle

lê nie, Ek wil slegs hê dat julle so sal leef soos wat dit My Wil is, dan sal die

einde van hierdie tyd maar net gunstig vir julle wees, dan sal julle julself

nie bevrees hoef te maak nie, maar veeleer met vreugde ‘n geseënde tyd

tegemoet gaan.

Ek hoef julle nie hiervan in kennis te gestel het nie, want niemand van julle

weet wanneer sy laaste dag gekom het nie en dit sou dus vir baie totaal

onnodige kennis wees, naamlik dat daar ‘n verlossingsperiode is wat ten

einde loop. Tog kan dit vir elke mens nog ‘n aansporing wees om ernstig

aan sy siel te dink, dit kan hom aanspoor om homself ernstig onder hande

te neem, wanneer hy herinner word aan die verganklikheid van aardse

goedere en nou daarna streef om geestelike goedere te verwerf. Maar hy is

nie gedwing om te glo nie.

Tog roep Ek julle steeds dringender toe: Glo hierdie woorde en doen alles

waartoe julle in staat is en dit sal julle maar net tot seën strek. Want almal

van julle bevind julle nie in ‘n goeie sielsgesteldheid nie, julle sal almal nog

aan julself moet werk en het nie meer veel tyd daarvoor nie. Moenie verras

399

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!