03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

dit sal hom ook nooit berou as hy op aarde nie alleen aan die liggaam dink

nie maar ook aan die siel. As hy so’n bietjie geesterykdom versamel op die

aarde wat hom dan in die geesteryk opwaarts kan help. Dan sal die siel oes

wat hy as mens op aarde gesaai het en geseënd is die siel wat al op aarde

voorsorg getref het vir die ewigheid. Amen

Verskillende geestesrigtinge - Waar is waarheid? -

Vir predikante

6627 21 Augustus 1956

Elke strydvraag in geestelike opsig sou opgelos kan word, wanneer elke

verdediger van eie opvatting dit aan Myself sou voorlê en My verklaringe

afwag. Dan sou daar waarlik geen konflikte wees nie, dan sou alle vennote

hulself weer moet verenig, want hulle sou almal net dieselfde antwoord van

My ontvang.

Dat daar nou soveel afsplitsings ontstaan het, dat daar soveel

geestesrigtings self gevorm het, is ‘n sekere bewys dat hierdie weg na My

nie gegaan is nie, dat die mense maar net die denke met hulle verstand

inskakel en hierdie verstandelike denke nooit dieselfde resultate kan

oplewer nie, omdat My teenstander al te maklik tussenbeide kan kom en

die verstand in die war bring, waar Ek nie self aangeroep word om dit te

verlig nie.

Weliswaar kan enkele persone wat hulle sienswyse verdedig, dit gedoen het

en hulle opvatting sal daarom ook eerder ooreenstem met die waarheid,

maar hulle vind geen ingang by hulle wat My geïgnoreer het nie. En daarom

sal die korrekte, ware, steeds weer na buite straal, maar op sy lig sal te

weinig ag geslaan word en die konflikte sal nie opgelos word nie, hulle sal

steeds tevoorskyn kom, omdat die verstand hoër gewaardeer word en die

verstand die ergste verdraaiinge so kan omklee dat dit as wys aangesien

word en ook weer verdedig word.

Wanneer julle mense dan nadink oor die vele verskillende geloofsleringe en

geloofsrigtings, moet julle al daarom aan die waarheid twyfel van diegene

wat daarvoor opkom, want daar kan maar net één waarheid wees. Dus sou,

wanneer die waarheid werklik (êrens) onder die verskillende rigtinge

aanwesig sou wees, alle andere vals moet wees. Maar watter een is die

ware?

Elke geestesrigting eis die reg op, om die waarheid te besit en tog is dit nie

te herken nie, aangesien daar andersins nie daaraan getwyfel sou word nie

en die toevlug tot ‘n ander geneem sou word nie. Oorweeg dit; besef dat

die waarheid My eiendom is, dink daaraan dat julle My kinders is wat Ek

liefhet. Dus sal Ek die waarheid nie van julle weerhou nie, dus moet dit ook

herkenbaar wees. Solank julle mense dus nie weet nie, maar aanneem, dat

julle die waarheid het, besit julle dit nie.

452

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!