03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

in die mens Jesus die verlossingswerk volbring het, om julle, mense te red

uit die nag van die sonde.

En Ek weet baie goed waarom Ek hierdie woorde gespreek het, want Ek ken

die groot geestelike nood wat oor alle mense kom wat Jesus nie herken en

erken nie. En in hierdie nood moet die medemens hulle aanneem om hulle

te help om te glo in Jesus Christus. En daartoe is dit nodig dat hulle My

bekendmaak, dat hulle My in Jesus belei en dan ook hardop getuig vir My

en My naam.

Wat die mens innerlik beleef, wat hom as gedagte besighou, daar neem die

medemens geen notisie van nie, hy moet heel openlik gewys word op die

Goddelike Verlosser en dit kan die beste gebeur deur die getuienis van

liefde van hulle wat Hom gevind het en wat nou hul lewende geloof in My

daardeur betoon.

Gaan die weg na My bron, dat julle gelaaf en julle siele kragtig gemaak

word en let nou ook op diegene wat julle die weg wys na die onuitputlike

bron van My Liefde. Wens ernstig om deur My gespysig en te drinke gegee

te word en Ek sal My dienare na julle toe stuur, wat julle in My opdrag bring

wat julle siele dringend nodig het, die brood van die hemel waarsonder julle

die ewige saligheid nie sal bereik nie.

Versmaad sulke gawes wat julle siele tot heil strek nie, gee hom ook ryklik

voedsel en laat hom geen gebrek ly vanweë julle liggaam wat julle

oorvloedig bedenk met aardse spyse, want die liggaam is julle alleen gegee

dat julle die siel die geestelike volwassenheid sal verskaf gedurende die

aardse lewe. En daarom moet julle hom ryklik seën, want julle sal ryklik

ontvang, sodra julle maar die brood van die hemels begeer. Ek sal julle

steeds dit aanbied, omdat Ek ‘n goeie Huisvader en ook ‘n goeie Arts is en

presies weet, wat julle nodig het om salig te word. Amen

Wet van ewigheid: Liefde - Goddelike orde

6150 31 Desember 1954

Daar bestaan ‘n ewige wet waaraan julle almal julle aan moet onderwerp as

julle geluksalig wil wees. Julle sal wel daarvan kan af wyk, julle sal ook kan

handel in stryd met die wet, maar dan gee julle ook julle geluksaligheid op,

dan kom julle in ‘n toestand waarin alle harmonie opgehef is, waarin julle

onsalig is.

Die wet van ewigheid egter heet liefde. En nou weet julle ook wanneer julle

handel in stryd met die wet; wanneer julle sondig teen die liefde. Waar

liefde is, is orde, harmonie en volmaaktheid. En daarom ook geluksaligheid.

Word die liefde buite beskouing gelaat, dan word ook al die ander

geruïneer, uit die liefdeloosheid ontstaan ander eienskappe wat in stryd is

met die wet, wat alleen maar daartoe bydra om ‘n ellendige toestand

teweeg te bring en kwaad voort te bring wat steeds toeneem en dus alle

harmonie uitsluit, wat ‘n vereiste is vir geluksaligheid.

310

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!