03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

want My teenstander werk met lis en bedrog en hy is ook nie sku om die

Naam Jesus uit te spreek nie, want hy gebruik elke middel in die laaste tyd.

Daarom het Ek julle gewaarsku oor hierdie tyd, waarin "valse Christusse"

en "valse profete" werksaam is en dan moet julle waaksaam wees. Vergeet

nooit dat julle in die eindtyd leef nie, dat die mense self, in opdrag van My

teenstander, weliswaar die laaste vernietigingswerk uitvoer, maar dat in My

heilsplan van ewigheid, gebaseer op die wil van die mense, die einde van

die aarde voorsien is. Vergeet nooit dat Ek die einde deur sieners en

profete aangekondig het nie en dit nou ook sekerlik so voltrek sal word,

soos wat die een dag op die ander volg.

En in die seker te verwagte einde wil My teenstander julle as

ongeloofwaardig voorstel. Hy wil julle mense mislei, deurdat hy julle deur

sy dienare wysmaak, om die einde te kan teëhou en die aarde teen

vernietiging te behoed, dus die geloof in julle wek dat "dienare van God "

aan die werk is om hierdie vernietiging te verhinder. Alles verloop volgens

die plan van ewigheid. Julle mense moet maar net na die volwasse wording

van julle siele strewe. En dit bereik julle slegs deur die liefde, deur ‘n lewe

volgens My Wil, deur ‘n innige verbinding met My. Dan wandel julle ook in

die lig en julle skenk geen aandag meer aan dwaalligte nie. Amen

Misterieuse verskynsels II

(Voortsetting van 6674)

6675 23 Oktober 1956

Dit is eie aan die mens om sy aandag steeds te rig op dit wat sy

liggaamlike sinne aanspreek, daarenteen om by alles verby te gaan wat die

siel ‘n impuls tot opbloei kan gee. En dit is eweneens die invloed van My

teenstander, wat homself ten doel gestel het om elke ligskynsel van die siel

verwyderd te hou en die omhulsel om die siel steeds uit te brei, waartoe die

liggaam homself gewilliglik bereid verklaar.

Reeds daarom moes die mense al vrae begin stel by al die aardse vreugde

en genietinge, as dit hulle erns sou wees om die doel, naamlik hulle

sielsvolwassenheid, te bereik. Maar sulke bedenkinge maak die mense nie

en as hulle daarop attent gemaak word, staan hulle maar slegs afwysend

daarteenoor.

Die tyd tot die einde is egter maar kort en om nog sukses te behaal moet

daar ongewone middele gebruik word. Middele wat die gedagtes van die

mense in die rigting stuur wat hulle nie wil gaan nie. En sulke middele

staan My ryklik ter beskikking in velerlei noodtoestande, in rampspoed of

onverwagte gebeurtenisse, wat almal geskik is om liggaamlike verlange

agter te stel en homself vir geestelike invloede oop te stel, sonder om hom

egter te dwing daartoe.

In geen geval sal Ek My toevlug neem tot misterieuse verskynsels om ‘n

inkeer by die mense te bereik nie. Want sulke verskynsels is nie geskik om

474

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!