03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wanneer die geloof deur die liefde onwankelbaar geword het. Dan kan die

geweldigste storm daar aan ruk, dit sal standhou. Alleen op so'n geloof kan

My kerk gegrondves word en dit bly bestaan tot in alle ewigheid.

Wie ‘n ware en lewende geloof het, wat die gevolg is van ‘n lewe in liefde,

die sal ook in die waarheid wandel. Die sal ook kan onderskei wat

Goddelike en wat menslike leerstellings is. Hy sal steeds meer en meer die

Goddelike leerstellings tot sy lewensprinsipe laat word en aan die menslike

leerstellings geen aandag skenk nie. Hy sal gewaar word waarin My Wil

bestaan, ofskoon hy van die kant van die mense tot handelinge aangesê

word wat nooit deur My gewil is nie.

Hy staan dan op die rots wat My kerk dra en betree geen grond meer

waarop hy dreig om te sink nie. Hy kom dan alleen uit vir die suiwere

waarheid, want in hom is die Lewe en daarom is sy hele strewe ook op die

Lewe gerig en hy ontvlug die dood. Hy vermy dan alles wat by die dood

hoort, wat ongeskik is om die ware lewe te wek. Hy wys die dwaling en die

leuen af omdat hy dit herken, daar die waarheid in hom, hom helder verlig.

‘n lewende geloof is die rots waarop My kerk gebou is, maar dit vereis ‘n

lewe in onbaatsugtige naasteliefde. Waar dit beoefen word staan ook die

poorte oop waardeur mense My kerk kan ingaan. En elkeen kan binnekom,

Ek neem almal op wat ‘n ernstige strewe het om aan My en My kerk, wat

Ek Self op aarde gestig het, te behoort. Amen

Navolging van Jesus - Lewe in liefde

5927 12 April 1954

Neem almal ‘n voorbeeld aan My lewenswandel op hierdie aarde, aan My

lewe, wat alleen ‘n lewe in onbaatsugtige naasteliefde was. Probeer My na

te volg en probeer altyd alleen maar so ‘n lewe in liefde te lei, dan gaan

julle oor dieselfde weg en julle bereik seker julle doel.

Ek daal daarom na die aarde af omdat die mense verkeerde weë begaan

wat nie omhoog, maar steeds verder die diepte in voer. Daarom toon Ek

julle die regte weg en roep alle mense op om My op hierdie weg na te volg.

Ek onderrig die mense omdat hul alle kennis ontbreek, dat hulle alleen deur

‘n lewe in liefde salig kan word, waarom hulle swak en kragteloos was en

hoe hulle hierdie kragteloosheid kan ophef. Ek onderrig hulle oor die "krag

van die liefde" en bewys hul ook die waarheid van My leer deurdat Ek hul

My krag bewys en daarmee ook die uitwerking van ‘n lewenswandel in

liefde, soos Ek dit op die aarde lei.

Ek ken die groot geestelike nood van die mense, maar Ek wis ook die

middele om hierdie op te hef. En so was dit My voortdurende sorg om die

mense daartoe te beweeg om hierdie middele aan te wend. Die nood is in

die laaste tyd voor die einde dieselfde en ook die hulpmiddele is dieselfde,

waarvan die gebruik die waarborg is dat die mens uit die diepte opstyg na

bo.

249

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!