03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

liggaamlike dood, wat vir julle almal nader is as wat julle vermoed en

enkele nog vinniger sal oorval, want vir julle almal is daar nog veel te

wagte.

Die dood van die liggaam kan julle nie teengaan wanneer julle uur gekom

het nie, maar die dood van die siel kan julle afweer, ja, julle kan die siel die

ware lewe gee, wat ewig duur, wat nooit meer van julle afgeneem kan

word, wanneer die lewe van die Gees eenmaal in julle ontwaak het nie.

Daarom hou Ek die liggaamlike dood vir julle so gereeld voor oë, daarom

gewaar julle dit so gereeld om julle heen, julle sien alles vergaan wat vir

julle waardevol was en vreugde verskaf het, julle sien liewe mense

heengaan na waar geen terugkeer meer te verwag is nie. Dit alles laat Ek

vir julle sien, sodat julle tot nadenke gestem word oor julle eie ek, sodat

julle goed rekenskap kan gee wat julle waarlik gesien het, om vir julle ‘n

ewige lewe te verseker, wanneer die liggaam sterf en daar niks meer op

aarde agterbly nie.

En as julle daaroor sal nadink en slegs ‘n bietjie gehoor skenk aan die stem

binne-in julle, het julle ‘n barmhartigheidsmiddel benut, want op geen

ander manier kan Ek julle bystaan nie. Alles wat van My af kom, moet wees

asof dit vanuit julself gekom het, dan eers sal julle dit aanneem. Julle sal

nog gereeld aanleiding hê om daaroor na te dink en altyd moet julle

daaraan dink dat die laaste tyd buitengewone verskynsels met homself sal

meebring, sodat net die wat nog ‘n goeie wil sal hê, dit nog binne ‘n kort

tyd sal kan bereik, waar hulle in andere omstandighede baie tyd tot hulle

beskikking gehad het.

Maar dit gaan met rasse skrede na die einde toe en Ek wil nog baie wen,

voordat die einde kom. Daarom word My barmhartigheid onophoudelik aan

julle uitgedeel, wie dit besef en die barmhartigheidsmiddele benut, sal nie

verlore gaan op die laaste dag nie, al mag dit vir hom skielik kom of eers

aan die einde. Hy sal dit nie hoef te vrees nie, omdat My barmhartigheid

hom gered het van die geestelike dood. Amen

Die krag van voorspraak

5161 30 Junie 1951

Die krag van voorspraak vir die oorledenes moet julle aan al julle geliefdes

gee wat van julle heengegaan het, dit maak nie saak in welke graad van

volwassenheid julle meen dat hulle is nie. Want hulle het almal nog krag

nodig en is dankbaar vir alle hulp. Dit is ‘n blye gevoel as julle siele uit die

diepte na bo gehelp het en julle sal dit eers besef as julself in die ryk hierna

aangekom het en die nood sien waarin baie siele smag. En wel, omdat daar

nie vir hulle gebid word nie, omdat hulle geen mense op aarde het wat

hulle in liefde gedenk en hulle die krag laat toekom wat hulle nodig het om

opwaarts te gaan.

30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!