03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die geloof op sy medemens oor te dra en dan doen hy ook ‘n werk van

barmhartige naasteliefde, want hy red sulke siele van die dood.

As julle weet hoeveel makliker die lot van die siele is wat maar ‘n vonkie

van geloof in hulle dra, wanneer hulle die aarde verlaat, dan sou julle alles

doen om die vonkie in julle te laat ontbrand. Hoe groter die vonk is, des te

helderder is dit in julle siel by die ingaan in die ryk hierna. Wie egter self

reeds glo, mag nie ophou voor hy sy mense vir die geloof gewen het nie.

Hy moet met alle ywer werk en sal daarvoor ‘n groot loon kry, want die

siele wat hy gewen het sal hom daar duisendvoudig voor bedank.

Om die geestelike nood te lenig is waarlik ‘n werk van liefde en die gevolge

werk deur tot in alle ewigheid. In geestelike nood bevind alle mense hulle

wat dit aan geloof ontbreek. Wat nie oortuig is van ‘n Wese wat bomate

volmaak is, wat nie glo om verantwoording voor ‘n regterstoel te moet aflê

aan die einde van hul aardse lewe nie. Wat in die wêreld los lewe en nie

dink aan hul opdrag om die siel ten goede te ontwikkel nie en nie hul

sondeskuld wat die oorsaak is van hul lewe op aarde, verminder nie, maar

vergroot, sodat hulle die slagoffer word van My teenstander, wat hulle vir

ewige wil verderf.

Hierdie mense verkeer in groot moeilikheid, maar die liefde van die mense

kan hulle help. Neem deel aan die verlossingswerk van Christus en probeer

julle mense te leer, dat julleself die groot liefde en barmhartigheid ken van

Hom, wat julle geskep het. Stel My nie aan hulle voor as ‘n straffende God

nie maar as ‘n liefdevolle Vader, wat Sy kinders terug roep na die

Vaderhuis, wat hulle vrywillig verlaat het. En help hulle om weer tot geloof

te kom, dan verwerf julle so ‘n groot loon. Want dan verrig julle ‘n werk in

My wingerd wat Ek nie onbeloon laat nie. Want daardeur wen Ek My kinders

weer terug na wie Ek verlang en wie se liefde Ek ononderbroke probeer

wen. Help My om hierdie kinders vir My te wen, sodat Ek hulle vir ewige

met My liefde gelukkig kan maak. Amen

Die terugkeer van die Heer - Huidige tyd - Getuies

vir die nuwe aarde

5077 2 Mei 1951

Julle almal sal getuies van My mag en glorie wees, julle sal leef om My

terugkeer te sien, gedeeltelik in die gees en gedeeltelik in die vlees, omdat

die tyd na die einde neig en dit sal plaasvind soos Ek dit te alle tye en

voortdurend afgekondig het.

Julle sal lewe om My terugkeer te sien en getuig daarvan in die Paradys op

die nuwe aarde want Ek sal hulle wat aan My getrou bly oorlpaas na die

nuwe aarde, waar hulle ook My woord aan hul nakomelinge sal bekend

maak, soos hulle nou doen volgens My opdrag.

Ek weet wie hiervoor geskik is en weet hoe om My dienaars teen die

katastrofe te beskerm. Ek sal My dissipels van die laaste dae van

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!