03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

word hierdie 'geestelike blinde' mense gekonfronteer deur iemand met visie

wie hom van sy aardse bande kan losmaak en julle sou kan sê, in die

geesteryk opgeneem word en van die geesteryk terugkeer met ‘n gawe wat

nie op ‘n aardse manier bereik kan word nie. Hy sal met kragte werk wat

hom toelaat om die skynbaar onmoontlike te bereik. Op aarde sal hy in

staat wees om siekes te genees of die toekoms duidelik te sien, hy sal

diepgaande wysheid besit en sal so ook sy medemens kan inlig. Of hy sal

weet wat andersins vir mense verborge is. Hy sal vreemde tale kan praat.

Die werking van die Goddelike Gees sal duidelik tot uiting kom, maar slegs

om die siele van mense vir die geesteryk te wen, omdat die Gees van God

mense slegs geestelik beïnvloed en nie aardse belange bevorder nie.

Daarom sal die houer van ‘n geestelike gawe altyd ‘n arbeider in die

wingerd van die Heer wees.

As gevolg van hierdie gawe sal hy ‘n verteenwoordiger van God op aarde

wees wat Sy koninkryk wil oprig en uitbrei en dit sy taak in die lewe maak.

Die Gees van die God sal slegs merkbaar na ander mense deur Sy gewillige

dienare tot uiting kom, hoewel elke persoon deur Sy Gees deurdring kan

word en so ook duidelik en presies kan begryp en gekwalifiseer wees om sy

kennis op ander mense oor te dra. Nietemin, ontvang mense slegs

ooreenkomstig hulle wil en ‘n eerste vereiste vir die ontvangs van ‘n

duidelike gawe van die Gees is hul bereidheid om vir God en Sy koninkryk

te werk. Want God wil Homself deur mense aan die mensedom openbaar.

God wil deur Sy werke erken word, daarom moet ‘n persoon as

tussenpersoon optree solank God die mense nie Self kan benader nie,

solank ongeloof en geestelike blindheid dit volkome onmoontlik maak.

Daarom openbaar God Homself deur Sy Gees, wat deur ‘n mens tot uiting

kom om mense gelowig te maak, om hulle te verlig, om hulle die lig te laat

sien wat van Bo op hulle skyn. om hulle hul aardse doel te laat besef en die

weg te verlig na hul doel. Alle geestelike gawes dien slegs om die siele

van mense op ‘n Goddelike wyse te beïnvloed. Dan sal daar kragte in ‘n

persoon vrygestel word wat duidelik van ‘n Goddelike instroming getuig. die

instroming van krag wat uit God voortkom, die krag van die Goddelike

Gees. Amen

Die praat in tale - Waarskuwing teen verkeerde Gees

6013b 1 Augustus 1954

En dan sal die mens dinge verwesenlik wat vir ander mense onnatuurlik

lyk, wat ‘n mens se natuurlike vermoë ver oorskry. Hy sal op hoogte wees

van dinge wat gewoonlik verborge vir mense is, hy sal dinge oortuigend en

verstaanbaar aan sy medemens kan verduidelik, wat ‘n persoon nie met sy

intellek alleen kan nagaan nie. Hy sal ‘n gebied kan ingaan wat aan ander

ontoeganklik is. Hy sal die krag hê om siekes te genees, wonderwerke te

doen of selfs die toekoms duidelik kan sien, vermoë wat hy duidelik nie

277

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!