03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Maar julle moet My met die mond bely teenoor julle medemens. As dit oor

julle ingesteldheid insake die geloof gaan, moet julle julself vry en openlik

vir My uitspreek en geen vrees voel vir die gevolge van julle belyersmoed

nie, want hierdie getuienis moet weer ‘n aansporing wees vir julle

medemens wat nog swak in die geloof is. En tegelykertyd is dit ‘n blyke,

dat julle agter die waarheid staan, dat julle nie na buitentoe ‘n indruk wil

wek wat nie met julle innerlike denke, met julle oortuiging ooreenstem nie.

Steeds moet julle opreg wees en My en My Naam bo alles plaas wanneer

hierdie getuienis van julle verlang word. Maar wat julle vir Myself te sê het,

kan julle stil en in die verborgene aan My voorlê, want Ek wil die stem van

die hart verneem, nie maar net woorde wat die mond uit kraam wanneer

die hart nie daarby betrokke is nie. En sulke gebede het ‘n ongehoorde

krag, wanneer hulle verenig na My toe klink, wanneer mense byeenkom om

My aan te roep met ‘n bepaalde versoek, wanneer almal uit die diepte van

hulle hart dieselfde vra, dieselfde versoek na My opstuur, al is dit maar ‘n

kort roep. Ek sal hom hoor en verhoor sodra hulle tot My bid in Gees en

waarheid. Amen

Verskillende gawes van die Gees.

6013a 31 Julie 1954

Die Gees van God kom op verskillende manier tot uiting, aangesien sy

werking van die bekwaamheid en geestelike volwassenheid van ‘n persoon

afhang en dit hang ook van sy geaardheid af welke geestelike gawe aan

hom gegee sal word. Om ‘n geestelike gawe te ontvang veronderstel altyd

die omvorming in liefde, dus ‘n vrywillige totale transformasie van sy wese.

Die Gees van God kan slegs in ‘n geskikte houer in stroom. ‘n Houer wat

voorberei is op die ontvangs van die Goddelike straal van liefde deur

onselfsugtige dade van liefde. Elkeen wie nog nie hierdie transformasie in

liefde bereik het nie kan nie ‘n gawe van die Gees verwag nie. Derhalwe is

die gawes van die Gees altyd slegs die resultaat van ‘n liefdevolle manier

van lewe en nie ‘n willekeurige verleende gawe nie. Daar moet na gestreef

word, wat elkeen kan doen maar wat selde gedoen word. Die manier wat

die Gees van God van krag word hang van die taak af wat aan ‘n persoon

gegee word wat deur die Gees van God oorskadu word tydens sy aardse

lewe, wat die wysheid van God sekerlik as voordelig erken vir die

mensdom, maar nietemin vereis dit die mens se vrye wil. God weet egter

wie hom wil dien en hoe die persoon homself vorm, daarom sal Hy hom

plaas waar hy die effektiefste kan werk.

Die mense in die laaste dae moet wakker geskud word aangesien hul denke

heeltemal oppervlakkig geword het, dus moet hulle buitengewoon beïndruk

word om hul tevredenheid te versteur. Maar selfs buitengewone gebeure

het ‘n heel natuurlike verklaring, tog wat vir een persoon natuurlik blyk te

wees is onvoorstelbaar vir ‘n ander omdat hy geestelik blind is. Daarom

276

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!