03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wie daar aan glo dat Ek spreek tot die mense, hoef ook nie te twyfel aan

die waarheid nie, omdat hy anders ook aan My Liefde en Mag twyfel, Wie

dit wel sal en kan verhinder dat onware ideës sal insluip en die waarheid

dus in gevaar bring. Maar solank hy twyfel, is hy self nog nie in staat om

My stem in hom te hoor nie, want daartoe hoort onvoorwaardelik ‘n sterk

geloof aan My Liefde, My Wysheid en My Mag. Dan weet hy ook dat Ek die

mense die waarheid wil bring, dat Ek die regte weg daarvoor kies en dat Ek

waarlik die mens sal versorg teen dwaling wat hom aanbied om My en die

medemens te dien. Amen

Die regte benutting van die tyd op aarde

6185 6 Februarie 1955

Die lewe op aarde is kort, maar eindeloos lank is die tyd daarna. Daarom

moet julle die tyd op aarde goed benut, julle sal alle las op julle moet neem

en alle krag moet benut vir die heil van die siel. Julle sal moet afsien van

die aangename van die lewe, om deur die afsien die reg op geestelike

goedere te verseker, wat julle lot bepaal in die ewigheid, na die dood van

die liggaam, wat alleen van aardse goedere voordeel het, maar dit nie vir

altyd mag behou nie.

Die duur van die aardse lewe is soos ‘n oomblik, vergeleke met die

ewigheid en aan die oomblik moet julle nie soveel belang heg en dit tog as

uitermate belangrik vir julle siele beskou en dit dus alleen geestelike moet

probeer benut. Vir julle aards bestaan het julle weliswaar ‘n tydsbesef, wat

julle die dae en jare as lank laat voorkom. Dink egter daaraan, dat

eindelose tye reeds die aardse lewe voorafgegaan het en dat die ewigheid

volg.

Julle is egter slegs van die tyd van die aardse lewe bewus en dit beteken

daarom alles vir julle. Maar julle weet, dat julle liggaam moet sterwe, julle

weet, dat al’s wat wêrelds is verganklik is, julle weet, dat na julle dood niks

julle tot nut kan wees, wat vir die liggaam onontbeerlik was, wat hom

welbehae verskaf het. Hou daar dus eerste rekening mee en wees besorg,

oor wat julle na die liggaamlike dood te wagte staan. Julle kan tydens die

aardse lewe ‘n buitengewoon heerlike bestaan vir julle siele voorberei,

maar ook ‘n toestand van kwelling en duisternis. En steeds weer word aan

julle gesê, dat julle verder lewe. Julle is daaroor nie onwetend nie, ook nie

as julle dit nie wil glo nie.

Hou daarom tog rekening met die moontlikheid en neem voorsorg. Lei ‘n

opregte lewe op aarde en heg julle hart nie aan materie, wat tog weer

afgeneem word. Sorg nie vir die liggaam ten koste van julle siele nie. Sorg

eerste vir die siel en dan sal ook die liggaam niks hoef te ontbeer nie, maar

laat julle gedagtes nie verkeerde weë gaan, waardeur julle vanweë die

liggaam die siel gebrek laat ly. Want die siel is julle eintlike Ek, die Ek, wat

316

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!