03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

hom alleen moontlik sal wees nie, dat hy hulp nodig sal hê. Maar dit is

verseker vir hom. Hy het sy krag verloor die oomblik toe hy sy wil van God

afgewend het en hy sal dit weer ontvang wanneer hy terugkeer na Hom.

En daarom kan ‘n uiterlike formaliteit alleen nie voldoende wees nie,

woorde alleen kan nie ‘n ware God-gewyde wil waarborg nie en om aan ‘n

godsdienstige organisasie te behoort kan nie hierdie verandering van wil

wys nie, dit moet eerder gewys word deur aksies van onselfsugtige liefde

wat sonder dwang en wet beoefen word. God het die mense wel die

gebooie van liefde gegee, maar die liefde moet vrywillig beoefen word,

want dit wat gedoen word as die vervulling van ‘n gebod kan gedoen word

sonder diepe innerlike wil, wat dan die waarde sal verminder. Daarom moet

die bereiking van geluksaligheid, die terugkeer na God, ‘n persoonlike saak

vir elke persoon wees, wat hy nie aan ander mense kan oorlaat nie en wat

niemand anders namens hom kan doen nie. En selfs die daad is nie

beslissend nie, slegs die innerlike wil is belangrik. Wat waarlik aan God

bekend is en wat ook op elke manier gesteun word. En wat daarna met

julle gebeur in die lewe is slegs toe te skryf aan die invloed van God of die

ligwêreld, wat daarvoor sorg dat julle wil in die regte rigting sal streef, dat

julle vrywillig julself aan God sal onderwerp en julle terugkeer na God as

julle enigste doel sal beskou.

Nietemin, sodra dit gedoen is, sodra die mens sy diepste gedagtes na God

keer en hy ‘n poging aanwend om op aarde volgens die wil van God te

lewe, dan sal sy aardse lewe nie vergeefs geleef wees nie en dit sal met

sekerheid, ook die vryheid van sy siel veroorsaak. Hy sal hom van sy

folteraar kan losmaak, hy sal hom van die boeie kan losmaak wat hom vir

‘n oneindig lang tyd gevange gehou het, hy is nou op sy weg na bo en

vrees nie meer die teenstander van God, wat geen verdere mag oor sy siel

het nie omdat God Self hom sal gryp en hom veilig na omhoog sal lei, want

die mens het sy wil na Hom gedraai, uit Wie hy eens as oer-gees te

voorskyn gekom het. Amen

Motifeering vir die verwoesting en die nuwe

skepping

6828 12 Mei 1957

Hulle wat die allerdiepste geval het wek My medelye op en daarom werp Ek

hulle steeds weer ‘n reddingsanker toe, sodat hulle weer na bo kan kom.

Elke siel wat daaraan vashou, word deur My omhoog getrek, want hy

bewys daarmee sy wil om die diepte te ontvlug en so sal hy nou ook die

ontferming van sy Vader van ewigheid mag ondervind.

Daar is egter onder die diepste gevallenes ook wesens wat in hul weerstand

teen My ‘n graad bereik het wat geen redding meer toelaat nie. By hierdie

wesens het die wil hom nog nie in die minste gewysig nie, ja veeleer het

daar ‘n verharding plaas gevind, sodat daar waarlik geen ander

541

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!