03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

‘n Waarskuwende stem tot die ongelowiges

5173 18 Julie 1951

‘n waarskuwende stem tot die ongelowiges. Elke dag bring julle die einde

nader. Die tyd vlieg verby, maar die mensdom is hulself nie bewus wat elke

dag nog vir hulle beteken nie, wat hulself nog sou kan verwerf en hoe

vinnig die tyd verby is wat nog vir hulle oorbly tot die einde. Die mensdom

dink nie aan die einde nie, daarom leef hulle sorgloos verder of maak hulle

alleen maar sorge oor aardse dinge. Die mensdom is blind en doen niks om

siende te word nie, hulle leef en gaan die dood tegemoet, terwyl hulself

egter die ewige lewe moet verwerf solank hulle op aarde is. En tog kan

daar niks anders geskied, as om hulle deur sieners of profete die naderende

einde te verkondig nie, daar kan alleen die evangelie (van die liefde) gegee

word en gered is diegene wat daaraan glo.

Die mense lewe egter sonder geloof. Wat hul, deur God, deur Jesus

Christus en vanuit die hiernamaals geleer word, wys hulle weliswaar nie

altyd openlik af nie, maar die regte geloof daaraan, die innerlike oortuiging

daarvan, besit hulle nie en daarom is hul geloof sonder waarde. Dog julle,

mense moet die geloof verwerf, as julle nie verlore wil gaan nie. Want

sonder geloof roep julle God nie aan en bid julle Hom nie om die

genadegawe, om julle geskik te kan maak vir die hiernamaals nie. Sonder

geloof stel julle julself nie in verbinding met Jesus Christus nie, Wie alleen

die weg is tot die ewige lewe. Sonder geloof het julle nie ‘n bewuste aardse

lewe met ‘n geestelik doel nie, maar slegs ‘n suiwer aardse lewe wat sonder

gevolg bly vir die ewigheid. Die geloof moet in julle oplewe of tot ‘n

oortuigde geloof word, as dit tot nou toe slegs ‘n vormgeloof gewees het.

En daarom moet julle luister na wat julle deur Gods dienare verkondig

word. Julle mag nie alles direkte afwys nie, maar julle moet die moeite

neem om na te dink oor wat julle gegee word. Is julle van goeie wil, dan sal

dit julle ook nie moeilik val om te glo en dan stel julle julself ookal bewus

op die einde in. Julle reken dan met die moontlikheid van ‘n einde en keer

in julself, julle probeer julle te verander, want die regte geloof bewerkstellig

dit, as julle van goeie wil is.

Die goeie wil sal ook steeds die liefde tot ontplooiing bring, omdat ‘n goeie

wil altyd uit ‘n goeie hart kom en die liefde help om oortuig te glo. Daarom

sal goeie mense wat in liefde werksaam is ook baie eerder aan die einde

glo, want die geloof ontspring uit die liefde en word steeds deur die liefde

gevoed. Probeer slegs ‘n ware geloof te verwerf, ‘n lewend geloof, wat julle

aanspoor tot arbeid aan julle siele. En as julle dit verkry het, dra dit oor op

julle medemens, want die nood onder die mensdom is groot, juis omdat

hulle die regte geloof ontbreek aan Jesus Christus as Verlosser en aan ‘n

ewig lewe in die geesteryk. Dit is vir die mense ‘n onwerkelike begrip en in

die gunstigste geval belei hulle dit alleen maar met die mond, maar hul

harte weet niks daarvan nie. Dan ontbreek dit die mense aan kennis en aan

36

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!