03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Selfs die wêreldse mens sou hom met die (19.8.1953) vraag moet

besighou, selfs hy sal van tyd tot tyd moet nadink oor die rede en die doel

van die aardse bestaan, in soverre hy hom vir sulke gedagtes die tyd gun.

In die bevrediging van sy liggaamlike verlange en begeertes sal hy waarlik

nie die doel van sy lewe sien nie, dan sal hom ook altyd die gedagtes aan

die dood skrik aanjaag of verontrus, of hy wys elke gedagte daaraan af met

die mening, om na die dood nie meer te bestaan nie. Alleen ‘n mens wat

weinig nadink, kan die mening hê, want as hy hom maar ernstig met die

probleem van die voortbestaan na die dood besig wil hou, dan sal hy

gedurende sy lewe op aarde genoeg bewyse vind, wat hom anders moes

leer dink.

Aan die mens is die verstand gegee, as hy dit egter nie gebruik nie, leef hy

verder soos ‘n dier, want die regte gebruik van die verstand laat hom

anders dink en handel,dit laat hom bewus lewe; die wêreldse mens egter,

wat die lewe op aarde as ‘n doel op sigself beskou, het sy verstand nog nie

op die regte wyse gebruik nie, hy het dit slegs in ‘n bepaalde rigting laat

werk, hy het nog nie nagedink oor ‘n geestelike wêreld nie, wat ook wel

aanneemlik is buite die materiële wêreld, omdat die mens anders

onbeperkte seggenskap moes hê oor die totale skepping, dus ook oor die

prosesse in die natuur en oor die eie lotsbestemming.

Solank die mens self afhanklik is van ‘n hoër mag, van ‘n hoër wil, wat hom

in die loop van sy aardse lewe bewys word, solank moet hy ‘n wêreld of ‘n

sfeer erken, waar die hoër mag heers en omdat hy weet, dat hy weerloos

aan die mag oorgelewer is, dat die mag sy lewensloop bepaal, moet hy

hom ook afvra, waarom en met welke doel sy aardse lewe so ontvou, soos

dit die geval is en of hy wel die doel vervul, wat nie slegs wêrelds kan wees

nie, maar waar geestelike ontwikkeling waarskynliker is.

Die mens kan tot ‘n verstandelike resultaat kom, as hy tenminste die wil

het, om opheldering te verkry, of die aardse lewe ‘n doel op sigself is of

slegs ‘n middel tot die doel. Die gawe van die verstand sal en moet dit

uitwys, want julle word tot verantwoording geroep vir julle wil, wat hom

teen alles verset, wat God hom skenk om sy doel op aarde te bereik. Amen

Luister na God se Stem

5753 21 Augustus 1953

Julle moet na My luister en Ek sal steeds so tot julle spreek dat julle ook

My Liefde vir julle kan herken. Alles kan en sal om julle heen verander,

maar My Liefde vir julle verander nooit. dit volg julle, of julle ver weg of

naby is en probeer op julle in werk, d.w.s. dit probeer in julle wederliefde

op te wek, wat dan die uiteindelike terugkeer na My beteken.

En as Ek julle kan aanspreek, as julle My aanhoor, dan open julle die deur

van julle hart vir My en dan kan My Liefde met alle krag werk. Dan kan Ek

‘n vuur in julle ontsteek, wat nie gedoof kan word nie, omdat My Liefde so

193

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!