03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

wanneer die mense geen geloof meer het in Jesus Christus nie, wat hulle

deur Sy kruisdood wil help om hulle swak wil te versterk, om hulle los te

maak van My teenstander.

Die goddelike leer van die liefde wat die mens Jesus op aarde gepredik het,

moes aan die mense die weg toon tot die eenwording van die geestesvonk

in hulle met die Vadergees van die Ewigheid. Daarom leef Jesus vir Sy

medemens ‘n lewe in liefde voor en bewys hulle ook die resultaat van so 'n

lewenswandel - die totale vereniging met My, wat in Sy taal en werk op

aarde te sien was. Wat vir die offerdood van Jesus onmoontlik was deur die

swak wil van die mense, wat nog met die oersonde belas was, dit kon die

mense na Sy kruisdood volbring, omdat hulle die krag daartoe geskenk was

- sodra hulle Jesus Christus erken as God se Seun en Verlosser van die

wêreld en hulle ‘n beroep op Sy hulp doen. En nou was dit ook moontlik dat

hulle die vereniging met Myself tot stand kon bring, dat hulself deur werke

van liefde, die geestesvonk in hulself tot lewe kan wek en Ek Self nou in

hulle kan werk.

Sonder Jesus Christus, kan die Gees van geen enkele mens egter gewek

word nie, want Ek Self kan nie wees in hom wat My afwys nie, wat nie in

My glo nie, dat Ek hom verlos het van sonde en dood. My geestesvonk rus

weliswaar in elke mensesiel, maar die liefde wek hom eers tot lewe. Die

liefde herken egter vir Jesus Christus! Die liefde herken My in Hom en

verbind homself met My, of anders gesê: die liefde is die goddelike vonk,

wat homself met die Vuur van die ewige Liefde wil verenig. Dan is daar

egter lewe in julle, al verloor julle ook julle aardse lewe. Julle het al uit die

dood opgestaan tot die lewe, sodra die Gees in julle lewend geword het en

julle kan nou vir ewig nie meer die lewe verloor nie, omdat julle nou

teruggekeer het tot My en dat by My vir ewig geen dood meer bestaan nie.

Amen

"Niemand kom tot die Vader ... "

6579 21 Junie 1956

"Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie." Hoe buitengewoon

belangrik hierdie woorde is, word ook verklaar deur die noodsaaklikheid om

die mense tot die geloof in Jesus Christus te bring; die wat die geloof nog

nie besit nie, of tot ‘n lewende geloof aan te spoor by wie die kennis oor

Jesus Christus reeds aanwesig is. Want niemand kan na My toe kom, wat

Myself nie in Jesus Christus kan sien nie.

Daar is wel mense wat voorgee om in ‘n God te glo omdat Hy Hom bewys

in alles wat die mens omring wie egter nie vir Jesus as Christus wil

aanneem as "Seun van God" en "Verlosser van die Wêreld" nie - en homself

daarom tog nie as ongelowig beskou nie. Maar hierdie mense staan nog ver

van hulle God en Skepper af. Hulle is nog nie nou met My verbonde nie en

kon daarom ook nog nie in hulle denke verlig word nie.

426

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!