03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

waarsku en te vermaan. Vir homself vloei daar geen enkele voordeel uit

hierdie gawe voort nie. Hy is slegs ‘n werktuig in die hande van God, wat

Hom van hom bedien om sonder om hom te dwing op die mense in te

werk, maar waar Hy Self deur hom tot die mense kan spreek, sodat hulle

hulself nog almal kan voorberei as hulle van goeie wil sou wees.

Maar die profete van die eindtyd sal min geloof by die mense vind, maar

moet egter tog steeds weer hulle stem laat hoor. Hulle sal dikwels as valse

profete uitgelag of bestry word, want ook God se teenstander tree

tegelykertyd op, maar hy verkondig die teendeel vir die mense. Hy stel

hulle ‘n vooruitgang in die vooruitsig, hy beloof die mense ‘n bloeitydperk

en ‘n verandering ten goede. En hy probeer om eie voordeel daaruit te

trek. Die valse profete is geensins onbaatsugtig nie en daaraan is hulle te

herken. Hulle laat hulself betaal vir hulle dienste en spreek vanuit hulle

verstand. God se Gees kan egter slegs werk in mense wat God geheel

toegedaan is en Hom onselfsugtig wil dien. Daarom kan julle, elke profeet

self beproef, want die egte profeet is slegs besorg oor die sieleheil van die

mense en hy hou waarskuwend en vermanend slegs die gebeurtenisse voor

oë wat hy, volgens die Wil van God, moet verkondig. En na hulle moet julle

luister, want hulle spreek in opdrag van God en met die naby synde einde

voor oë. Amen

Logiese redes vir wêreldgebeure

6588 4 Julie 1956

Vir mense wat geheel en al in die wêreld staan, is dit moeilik om te glo aan

wat julle, My dienare op aarde, in My opdrag aan hulle verkondig. Dit lyk

vir hulle so onwaarskynlik dat hulle dit eerder ‘n fantasie noem as om julle

woorde ter harte te neem en met die waarskynlikheid daarvan rekening te

hou. Want wat julle vir hulle verkondig, pas nie in die program wat hulle vir

hulself gemaak het van hulle lewe op die aarde nie. Die geloof hieraan

vereis ‘n hele verandering van hulle gedagtes van die een gebied na die

ander en hulle sien nie die noodsaaklikheid daarvan in nie. Hulle wil hulle

lewe geniet en daarom lewe hulle in die eerste plek hulle egoïsme uit en die

gevolg daarvan is weer ‘n verduisterde geestestoestand. Dit word steeds

donkerder in hulle en My ryk trek homself steeds verder van hulle terug, in

plaas daarvan dat hulle dit in besit neem.

En tog kan Ek hulle nie aan hulle lot oorlaat nie. Ek kom steeds weer na

hulle toe en laat steeds meer dikwels deur sieners en profete dit verkondig,

wat hulle te wagte staan. En so klink hierdie vermanings ook vir hulle, te

midde van die wêreld en waarskuwings om die opmerksaamheid van die

mense na ‘n gebied te lei wat hulle andersins nie betree nie. En daar kan

vir hulle redding niks anders gedoen word nie as dat Ek hulself deur My

dienare laat aanspreek nie, want dit is die natuurlikste manier om My te

openbaar, omdat dit nie tot geloof dwing nie en tog somtyds sukses het.

431

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!