03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

oorskry, wat nie ooreenstem met My leer van liefde nie en as ’n las gevoel

word omdat dit met die vrye wil van die mense inmeng, alles wat My

eenvoudig lewe op aarde teëspreek en op ‘n latere datum bygevoeg was by

My goddelike gebooie van liefde, daarvan hou Ek nie en dit is nie geskik vir

die onderrig van ware lede van die kerk wat Ek Self op aarde gestig het nie.

Waar die liefde onderrig word moet dit ook geleef word, d.w.s., waar daar

behoefte of nood is moet dit verminder word en hy wie Ek materiële

rykdom gegee het moet dit in diens van sy medemens na die beste van sy

vermoë gebruik. As die gebod geïgnoreer word, kan geen seën van dit kom

nie selfs as My liefdesleer gepreek word. Want dan is dit niks meer as leë

woorde nie en geen verandering van die hart het plaasgevind nie. Dan het

My Woord nog nie na die hart deurgedring nie en het nie lewend in die hart

van die persoon geword nie, want dit is die saad wat op klipperige grond

geval het en nie kon groei nie. Die ewige lewe in geluksaligheid kan slegs

deur liefde bereik word en slegs waar hierdie leer aan mense op roerende

wyse gepreek word, is My Evangelie waarlik verkondig. En waar My

liefdesleer waarlik geleef word, daar word Ek waarlik aanbid en so‘n

verering stel My tevrede en bereik julle onverwagte seën. Amen

Die teëstander weet dat hy nie baie tyd meer het nie

5572 9 Januarie 1953

Die teenwoordige tyd staan onder die invloed van My teëstander, wat tog

nie wil sê dat Ek My mag, My liefde en barmhartigheid nie laat sien nie. Die

mense self gee hom geleentheid deur hulle wil, hulle gesindheid, hulle

handeling en hulle spraak. Hulle verwyder hulself daardeur van My en kan

op die manier nie meer die invloed van My liefdestraling bespeur nie,

waarvan die werking hom van sy invloed kon bevry. Dit is nou die tyd van

die einde soos dit geskrywe staan en hy weet dat hy nie baie tyd meer het

nie.

Daarom woed hy baie opvallend en word tog nie deur die mense herken nie

en My teëstander stry besonder hard waar daar duidelik na My gestreef

word. Dit sal altyd die verklaring vir julle wees wanneer mense, wanneer

hulle strewe na die geestelike, in konflik raak met hulself of met hulle

omgewing.

Die geestelike strewe, dit wil sê die blik wat julle op My rig, is vir My

teenstander ‘n gruwel en vervul hom met haat en vernietigingswoede. Hy

bedink die skandelikste planne en die uitwerking daarvan is duidelik onder

My kinders te bespeur, onder hulle wat My getrou wil dien, onder hulle wat

die lig ontvang en moet uitdra in die wêreld. Want die "lig" onderbreek hom

hinderlik in sy dwaallig, die lig van Bo steur hom en hy sal dit graag wil

uitdoof. Hy veg om elke siel wat hy dreig om te verloor en omdat die

grootste deel van die mense hom vrywillig volg, is hy vertoornd oor elke

siel wat hom herken en hulself nou van hom losmaak.

145

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!